+43

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Nelia G
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

By far the best accommodation. Very clean and beautiful decor. Friendly hosts. The best accommodation. Clean, stylish and incredibly welcoming. Fantastic location. Highly recommend and will definitely stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel P
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Netjies en gerieflike blyplek vir 'n lekker gesinsvakansie. Baie netjiese plek naby aan alles. Was lekker gewees om saam met die gesin uit te rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Stay Awhile
Beste Wessel, baie dankie vir julle resensie. Ons waardeer julle. Groete Johan & Ilse

Lionels Veterinary Supplies (
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Hemel op aarde, waar jy jouself weer kan vind. Hierdie was een van die mooiste plekke wat ek al ooit in gebly het. 'n Regte juweel, dit is perfek gemeubileer, daar kort niks nie. Alles is skoon en ruik so lekker. Die kompleks is stil, jy hoor nie eens 'n kar ry nie. Sal beslis weer my siel kom verfris hier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Stay Awhile
Beste Helene, baie dankie vir 'n puik resensie. Ons waardeer gaste soos julle! Julle kommunikasie met ons was uitstekend, en na julle vertrek was alles netjies en mooi opgepas. Baie dankie! Volgende keer ontmoet ons by Oom Vetkoek vir 'n lekker koffie. Groete Johan & Ilse

Elise E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Sprankelmooi plek binne ryafstand van Groot-Brak se middedorp. Die blyplek is baie smaakvol ingerig en beskik oor al die geriewe wat mens nodig het. Daar is ook 'n swembad in die kompleks en die kompleks word mooi in stand gehou. Ons was buite die skoolvakansie daar, so alles was baie stil en rustig. 'n Groot kuiertafel op die stoep was ideaal vir die oggendkoffie. Die parkeerplek is egter effens moeilik om uit te kom. Besoekers moet attent daarop wees om seker te maak dat die geyser aan is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanie O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Ontspannend, gerieflik, mooi uitsig, heerlik. Ons het vreeslik lekker gebly en sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Fantasties! Ongeloflik lekker! Dit was fantasties gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Stay Awhile
Beste Bianca, Dankie vir julle resensie. Bly dat julle heerlik hier kon kuier. Waardeer julle. Groete, Johan & Ilse

Elsabe P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Was groot bederf met die gehalte van die blyplek. Alles was baie netjies en daar was nie 'n tekort aan enige iets nie. Sal hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Stay Awhile
Beste Elsabe, baie dankie vir 'n mooi resensie. Ons waardeer julle! Baie dankie. Alles was so netjies en mooi opgepas. Groete, Johan & Ilse

Amelia H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Baie lekker en sal vir seker weer Stay Awhile bespreek. Dit was 'n heerlike huis en so prakties en netjies. Pragtige plek binne en alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Stay Awhile
Beste Amelia, baie dankie vir julle resensie. Ons waardeer gaste soos julle! Na julle vertrek was alles netjies en mooi opgepas. Ons waardeer dit so baie. Baie dankie! Groete Johan & Ilse

Corrie V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie mooi uitsig. Skoon en netjiese verblyf. Ons het baie lekker gebly. Baie netjiese huisie. Smaakvol gemeubileer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Stay Awhile
Beste Corrie, baie dankie vir 'n puik resensie. Ons waardeer gaste soos julle! Julle kommunikasie met ons was uitstekend, en na julle vertrek was alles netjies en mooi opgepas. Baie dankie! Groete Johan & Ilse

Grace S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Incredible. Amazing, beautiful views, and no shortage of anything. Great host, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Stay Awhile
Grace, thank you for your lovely feedback. It was a great pleasure hosting you. Thank you for your support. Regards Johan & Ilse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Off the R102, St Ellen, Groot Brakrivier, 6500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAddccf1be97d43aa84cbd3a8bfa65651899c7785e0ff5477f3a6fd57d816dc5ea9e1648b78bc02319d5ccbede5240c15d6e84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 21 5 1 5 Off the R102 St Ellen 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.060347286692 22.205510635795

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang