Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay on Katlagter

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Katlagterstraat 4, Groblersdal, 0470, Limpopo
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stay on Katlagter is 'n knus oornageenheid met 'n privaat ingang. Dit is vas aan die eienaar se hoofhuis in Groblersdal en is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Dit beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n slaapbank. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het ook gratis WiFi, 'n lessenaar en 2 stoele.

Buite is daar 'n privaat stoep met braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Die eenheid is ver genoeg van die gedruis van die dorp en tog na genoeg aan die vernaamste geriewe insluitend kruidenierswarewinkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Stay on Katlagter sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Katlagterstraat 4, Groblersdal, 0470, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Katlagterstraat 4, Groblersdal, 0470, Limpopo
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb24c3e216df2aff1a2c4b1943c2b3fc86faf51590a22f2581d40c5f63bd71187d03b097b9728fb079a109f3a4d228a691db1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 4 Katlagter Street Groblersdal 0470 Limpopo 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.160504584176 29.383898411045
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem