Stay on Lane
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Tanya Lilla Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 maande
Opsomming van Resensie
Fanie D - Mei 2024
Algehele gradering
Puik, gemaklik en rustig.
Rodney L - Apr 2024
Algehele gradering
Wonderlik.
Liza S - Apr 2024
Algehele gradering
Baie goed ingerig en baie baie skoon. Ons sal weer daar oornag.
Stay on Lane se terugvoer
Baie dankie Liza. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier. Groete, Tanya
Eddie H - Mrt 2024
Algehele gradering
So oulik en lekker ek wil dit eintlik geheim hou.
Stay on Lane se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi boodskap. Kom kuier gerus weer.
Groete, Tanya
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: River-laan 8, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18