5 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 156 Main Road, 602 La Roche, Paarl, 7646, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Stay on Main bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in die Paarl, Wes-Kaap. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n wasbak, toilet en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi. Die eenheid het 'n omsetter om elektrisiteit gedurende kragonderbrekings te voorsien.
Buite het gaste toegang tot ekstra sitplek sowel as 'n braai-area. Dit is die ideale plek vir skemerkelkies. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 21
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 156 Main Road, 602 La Roche, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink Stay on Main het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
156 Main Road, 602 La Roche, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang