Stay on Plein
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 11 Jan 2021 tot 31 Jan 2021.
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Pleinstraat 82, Polokwane, 0699, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R590R502 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Stay on Plein is in Polokwane geleë en bied gerieflike verblyf vir gesinne, vriende en besoekers. Dit is naby winkels, restaurante en net 80 m vanaf Limpopo MediClinic geleë.
Verblyf word in 5 afsonderlike eenhede aangebied. Daar is 1 dubbelkamer met en suite-geriewe, 2 kamers beskik wat oor 'n koninginggrootte-bed beskik en 'n opvoubank vir kinders. Daar is 'n en suite-badkamer wat vir 2 volwassenes en tot 2 kinders geskik is en 'n gesinseenheid wat as geheel of vir 'n gesin bespreek kan word.
Elke eenheid het Wi-Fi, 'n plasma-TV met Netflix en Youtube, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe.
Alle eenhede beskik oor sleutellose toegang en linne en handdoeke word ook voorsien.
Daar is gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad waarvan gaste gebruik kan maak.
Gaste het ook toegang tot veilige onderdakparkeerplek op die perseel met elektriese omheining en selfoongeaktiveerde toegangshekke.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Pleinstraat 82, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink Stay on Plein het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hospital Park Polokwane Limpopo
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Pleinstraat 82, Polokwane, 0699, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom