Stay with M&M @ 13
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Langenhoven Street, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stay with M&M @ 13 is 'n knus selfsorg-ateljeewoonstel langs die gesinshuis in Bloemfontein. Dit is geskik vir enkelreisigers, paartjies of sakereisigers en bied gemak en gerief.
Die ateljee bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, 'n toegewyde werkspasie en 'n slim-TV. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is goed toegerus met 'n lugbraaier, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas en koffiestasie. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar vir een voertuig. Hierdie ateljee bied 'n rustige basis met al die noodsaaklikhede vir 'n gemaklike verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 13 Langenhoven Street, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Langenhoven Street, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang