Steenbras 3
10 gaste
5 slaapkamers
8 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Steenbras Lane, Strandfontein, West Coast, 8149, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Steenbras 3 is 'n selfsorg-vakansiehuis in die pragtige Weskusdorp Strandfontein, Louis Road, ongeveer 354 km noordwes van Kaapstad. Die huis bied lieflike see- en omgewingsuitsigte.
Die eiendom bied slaapplek vir tot 10 gaste en bestaan uit 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer ook 'n dubbelbed het. Die derde, vierde en vyfde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Twee van die badkamers is toegerus met storte, terwyl die derde badkamer slegs 'n toilet het.
Die goed toegeruste kombuis sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, broodrooster en mikrogolfoond in. Die leefkamer het twee skuifdeure wat lei na 'n baie groot patio met 'n ingeboude braai-area, wat pragtige see-uitsigte bied.
Die eiendom is slegs 10 minute van die monding van die Olifantsrivier geleë, 'n ideale plek vir kajakvaart, swem en ontspanning. Voëlliefhebbers sal dit geniet om verskeie skaars spesies langs die kuslyn te sien, terwyl visvang en kreefduik gewilde tydverdrywe in die omgewing is. Nabygeleë Doringbaai bied 'n verskeidenheid restaurante, sowel as 'n unieke wynkelder by die hawe, wat gaste kan besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Alan Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 148
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 3 Steenbras Lane, Strandfontein, West Coast, 8149, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Steenbras Lane, Strandfontein, West Coast, 8149, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang