Stella Maris 144
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandweg 73, , 4125, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R807 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Stella Maris 144 is in Amanzimtoti en bied gehalte-vakansieverblyf met pragtige see-uitsigte vanaf binne die eenheid en vanaf die balkon. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.
Hierdie woonstel bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het ’n stort, toilet en wasbak. Die tweede badkamer het ’n bad, toilet en wasbak. Alle beddegoed word voorsien.
Die kombuis is ten volle toegerus met ’n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ’n etenstafel met 6 sitplekke langs die kombuis. Die sitarea het gerieflike banke en ’n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na ’n lieflike balkon met ononderbroke uitsigte oor die see.
Die kompleks het gemeenskaplike braaigeriwe en ’n swembad. Daar is ook ’n gimnasium en wasgoeddienste op die perseel. Veilige kelderparkeerplek is beskikbaar vir ’n voertuig.
Dit is naby die hoofstrand, Splash Water World, Funland, restaurante, ’n winkelsentrum, malls en ander geriewe en besienswaardighede.
Slaapplek
’n Bespreking by Stella Maris 144 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Richard Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 35
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Strandweg 73, , 4125, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Stella Maris 144 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandweg 73, , 4125, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom