Tarkastad Akkommodasie by Stepping Stones | LekkeSlaap
+13

Stepping Stones

11 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir Stepping Stones
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
John Bruce A - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
John Bruce A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Satisfactory, but not great.

The owner, David Hood, was helpful and offered us an alternative to the room booked as it had a bigger bathroom. There is a communal kitchen, but it is sparsely equipped and we elected not to cook there. (Not that there is any great choice of eateries in Tarkastad!) We got the impression that the Hoods are starting out on this venture and may still be learning the ropes. We only saw David when we arrived (and when he brought us a broom to sweep out the room). There were some thoughtful touches (rusks & milk at the coffee station & chocolates on the pillow), and the bed was very comfortable, but the room was quite spartan. The establishment is right opposite the co-op in town and, at times, quite noisy. I don't think we would return.

Cain M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cain M
Enkelreisiger

Great service, comfy bed, great coffee, Very friendly.

Great value for money as they offer you with exactly what you need.

Stepping Stones's terugvoer

Thanks, Cain!

Stepping Stones
Alwyn D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alwyn D
Enkelreisiger

Eenvoudig, maar netjies en gerieflik. Badkamermatjies en matjies op die koue teëlvloere langs die bed is 'n aanbeveling.

Die eienaars is vriendelik en behulpsaam. Wat teen die verblyfplek gesê kan word na my mening is die toestand van die dorp self. Die gebrek lê aan die deur van die munisipaliteit. Die plek is onooglik en kom onveilig vir 'n besoeker voor, gedurende die dag sowel as saans.

Marie S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm, veilig, vriendelik, waarde vir jou geld.

Die kamer is heerlik groot en het al die geriewe wat nodig is, Dave en sy familie is uiters vriendelik en behulpsaam.

Annelia B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annelia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Baie netjies en skoon en heerlik stil.

Warrick D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Warrick D
Enkelreisiger

Basic, but clean and functional. Really nice owners.

Room was clean and functional. Could do with a TV. Owners really friendly and helpful.

Marie S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie S

Nice.

Very accommodating, friendly and safe.

Andre D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld en baie vriendelike eienaars.

Ons is bederf met beskuit, koeldrank en later selfs appelkose vanuit hulle tuin. Ons het 6 nagte daar tuisgegaan en die ruim kamer en badkamer was baie lekker om te kon hê.

Luvuyo M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luvuyo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place offers a different environment to big city life.

The place is quiet cosy .

Johan B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Enkelreisiger

Beste slaap. Rustig.

Beste slaap in die rustige atmosfeer. Alles werk, maar nie piekfyn nie. Goeie, veilige plek om te besoek.

Ruan L - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan L
Saam met vriende

Baie netjies en stylvol! Vriendelike mens ook!

Tarkastad op sy eie bied nie veel nie en dit was ons eerste besoek aan Tarkastad. Ons was daar vir 'n troue! Ons was aangenaam verras met die baie lekker verblyf en vriendelike mense! Kamer was baie netjies en ontbyt heerlik!

Stepping Stones's terugvoer

Dankie Ruan!!

Dave

Stepping Stones
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Murray Straat, Tarkastad, 5370, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQzZTRmMzRiLWU0ZDMtNGVmMy1iYjNkLTE1MTQ0NWNhNmJmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R400  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 26 Murray Street Tarkastad 5370 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -32.006001540151 26.257122029608
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za