Stillness Manor & Spa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Stillness Manor is een van die enigste oorblywende klassieke Kaaps-Hollandse herehuise in Suid-Afrika. Dié herehuis is 'n versteekte juweel in Kaapstad se Constantia-vallei en bied 10 ruim suites in 'n privaat 4 hektaar-tuin met 'n fantastiese spa wat 'n ontspannende omgewing skep waarin behandelings geniet kan word. Die Westlake Gholfbaan en die Steenberg Gholfbaan is 2 van Suid-Afrika se top-gholfbane en is naby dié herehuis geleë. Hier kan jy asemrowende uitsigte oor Valsbaai, die Constantia-berge en die agterkant van Tafelberg geniet.

Geriewe in elke kamer sluit 'n TV, DVD-speler, bad en/of stort en 'n kluis in. Let asb. daarop dat ons nie middagete of aandete bedien nie, maar ontbyt is ingesluit by die tarief.

Geriewe op die perseel sluit 3 swembaddens, 'n tennisbaan, 'n gimnasium, 'n sauna en 'n stoomkamer in.

Dié B&B is slegs 20 minute vanaf die Waterfront. Stillness Manor en Spa is die ideale plek om Kaapstad en die Kaapse Wynlande te verken.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans
  •  Portugees
  •  Russies
  •  Spaans

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Internet
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Stillness Manor & Spa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 990 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false