Stilt Seven
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stilt-laan 7, Flamingovlei, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Stilt Seven is in die opwindende en luukse buurt Flamingovlei en net 2 km vanaf Bloubergstrand se strand en vrolike seefront-area. Die huis se gerieflikheid, styl en ligging sorg vir 'n perfekte wegbreek.
Die huis is geskik vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuisarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede badkamer word gedeel en het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook nog 'n gastetoilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus, en lei na 'n buite-area met 'n piekniekbankie wat sitplek vir 6 gaste het. Die ruim leefarea het meer as genoeg sitplek. Die kaggel binne hou gaste lekker warm tydens winter terwyl hulle TV kyk.
Die agterplaas is 'n tropiese tuin met palmbome en gaste kan die swembad, grasperk en vuurputarea geniet. Stilt Seven is dus die ideale gesinshuis vir 'n vakansie in die somer, sowel as die winter.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 651
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Stilt-laan 7, Flamingovlei, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Flamingovlei Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stilt-laan 7, Flamingovlei, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap