2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Stirling Street, Paarl, 7620, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Stirling Huis is 'n goed ingerigte woonstel wat die onderste vlak van die eienaar se woning beset, maar het 'n aparte ingang om privaatheid te verseker. Hierdie verblyf is in Paarl geleë, wat dit 'n ideale plek maak vir gaste om te ontspan.
Hierdie ateljeewoonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die woonstel beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n rusbank en ruim kasruimte, sowel as 'n TV met Netflix.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n klein eetkamertafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet, en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste kan steeds die ligte tydens beurtkrag gebruik.
Gaste het toegang tot veilige parkering op straat.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ioanita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 8 Stirling Street, Paarl, 7620, Wes-Kaap
- Gaste dink Stirling Huis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Stirling Street, Paarl, 7620, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang