LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+28

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Cornelize S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Ons het saam met ons hond heerlik tuisgegaan in 'n pragtige huis! Baie lekker tuisgegaan! Alles was perfek - ons was bederf met wyn, sjokolade, koffie en beskuit! 'n Gawe gasvrou het ons op hoogte gehou van alles wat nodig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernice V
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Sep 2026

We enjoyed the hospitality and would love to visit this property again. We truly enjoyed our stay in Stokkiesdraai. The house has a cosy charm and is well equipped. The kids enjoyed the dishwasher that we could switch on at the end of each day. Extra firewood was provided, the towels and bedding were of good quality, and all that we needed was available in this house. The open space of the house was so enjoyable, and we as a family could interact the whole time, between cooking, relaxing, and putting our feet in the water, etc. We were grateful that we could take our little dog with us. We would recommend this to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coretha
Stokkiesdraai
Baie dankie, ons waardeer jou positiewe opmerkings. Jy som presies op wat ons probeer skep het..... kom gerus weer!

Riana L
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Heerlik gekuier! Alles wat nodig is, is in die huis, niks wat daar nie was nie. Voldoende vir groot en klein. Ons het die "splash pool" baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coretha
Stokkiesdraai
Baie dankie vir jou terugvoer. Kom gerus weer!

Schalk D
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.8
Jan 2026

Baie lekker en rustig. Ons verblyf was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coretha
Stokkiesdraai
Baie dankie, ek hoop dat julle vinnig weer op Yzerfontein sal kom kuier.

Neil M
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Wonderful. Was exactly what we wanted. Beautiful welcoming home. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coretha
Stokkiesdraai
Baie dankie, Neil. Ek voel so bly dat jy en jou gesin Stokkiesdraai so geniet het! Welkom om weer te kom!

Macky G
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Rustig en gerieflike akkommodasie. Rustige atmosfeer by die see, ons het ons verblyf baie geniet by Stokkiesdraai, die huis het alles wat jy benodig vir 'n lekker vakansie by die see. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coretha
Stokkiesdraai
Beste Macky Baie dankie. Dit is my doel om dit vir my gaste 'n aangename ervaring te maak. Daarom is ek so bly dat dit vir jou gesin lekker was. Kom gerus weer!

Ilse D
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Bank skool en gaan na Stokkiesdraai! Van die oomblik wat ek by Stokkiesdraai geboek het tot ons daar aangekom het, was dit aangenaam. En elke oomblik daarna. Die akkommodasie is pragtig, als wat jy nodig het en meer. Naby aan die winkels en jy kan see toe loop van daar af. Ons het elke sekonde geniet en hoop om weer by Stokkiesdraai te kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coretha
Stokkiesdraai
Baie dankie Ilse. Ek is so bly dat julle Stokkiesdraai ten volle kon geniet! Dit was 'n plesier om julle te huisves! Kom gerus weer!

Mauritz J
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Wonderful! Highly recommended! We had a fantastic stay and cannot wait to visit again! The house was spacious, beautifully decorated and equipped with everything needed. Its location was perfect, convenient and peaceful. Special thanks to Coretha, who was welcoming and attentive throughout.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coretha
Stokkiesdraai
Beste Mauritz en familie Dit is so 'n voorreg om gaste te huisves wat Stokkiesdraai geniet en waardeer. Julle sal beslis weer baie welkom wees hier by ons op pragtige Yzerfontein!

Coline L
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Ons het ons nuwe naweek wegbreek gekry! Dit was regtig baie lekker! Dit was uitsonderlik lekker om by Stokkiesdraai te bly. Die netheid, organisasie en ruimte was uitsonderlik. Ons het dit vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coretha
Stokkiesdraai
Bair dankie vir die puik resensie. Dit maak my bly om te weet dat dit lekker was!

Rina S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Uiters gesellig en besonder goed toegerus. Het heerlik gebly in Stokkiesdraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coretha
Stokkiesdraai
Beste Rina Ek voel so bly dat julle jul verblyf geniet het. Julle is baie welkom om weer te kom! Die tweede keer is net nog lekkerder!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Coretha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Bespreek

29 School Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09a25621c4f7bacc43b9e239df4bb9c4f01425592b07c1c1917d8581a8765774c61f803c0a9f8bdbdfc937b5bea16b7b7d99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 16 5 1 5 29 School Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.3488095 18.1547491
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang