Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stokkiesdraai

Selfsorg
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Northdene-weg, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R9 500 per nag (plek vir 18)

Beskrywing

Stokkiesdraai is op die Vaalrivier se oewer geleë en bied selfsorgverblyf aan 18 gaste op 'n 4 hektaar-perseel in Vanderbijlpark.

Verblyf word in 'n vierslaapkamer-kliphuis, tweeslaapkamer-anneks en 'n tweede drieslaapkamer-huis gebied, elk met sy eie kombuis en 'n sitarea. Twee van die slaapkamers in die hoofhuis het koningingrootte-beddens en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie vierslaapkamerhuis deel 2 badkamers met baddens.

Die anneks beskik oor 2 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het, en 1 badkamer met 'n stort. Die tweede huis bied 3 slaapkamers en 1 badkamer met slegs 'n stort. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens.

Die 3 kombuise is volledig toegerus en sluit elkeen 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in, en etes kan by die etenstafels geniet word. Gaste kan in die knus sitareas voor die kaggels ontspan, en die lapa bied braaigeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Stokkiesdraai word daagliks skoongemaak en vuurmaakhout word voorsien. Gaste kan ook die privaat skeepshelling en jetty gebruik.

Slaapplek

’n Bespreking by Stokkiesdraai sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 7
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 8
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 9
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Stokkiesdraai
Netheid
3.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 2

Ligging

  • Northdene-weg, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Gaste dink Stokkiesdraai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanderbijlpark Gauteng
Vanaf
Vanaf R9 500
per nag (plek vir 18)
Vanaf
Vanaf R9 500
per nag (plek vir 18)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Northdene-weg, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9fdcb4fa1209119291a63562c7de81eb23546d58f2d4d22fc795d667290df2084952de85480696bd28b3be28e548eaa6ab2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 500 per nag (plek vir 18) 4 5 1 5 Northdene Road Vanderbijlpark 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.747665264261 27.792854078778
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem