Stompneus
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 24 Strandloper Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Stompneus is 'n bekoorlike huis oorkant Voorstrand in Paternoster wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf bied. Hierdie huis is ideaal vir 'n gesin of vriende wat stapafstand vanaf die strand wil woon.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die 2 gedeelde badkamers het onderskeidelik 'n bad en stort.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea het 'n etenstafel vir 8, sitplek en 'n TV.
Die huis lei na 'n toegeboude agterplaas met 'n onderdakstoep, sitplek en 'n uitsig oor die strand. Gratis WiFi, braaigeriewe en gratis parkeerplek is beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 65
Resensies 1195
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 24 Strandloper Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Stompneus het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Strandloper Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang