Hoogland Kronkeling Akkommodasie by Stone Castle - Dullstroom | LekkeSlaap
+35
+35

Stone Castle - Dullstroom

  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisfonteinpad, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Stone Castle - Dullstroom is 'n luukse selfsorghuis op 550 hektaar op die pragtige Dullstroom Landgoed. Dit is die ideale wegbreek vir reisigers wat tydelik wil ontsnap van die rep en roer van die stad en te ontspan en die natuurskoon te geniet. Wildebeeste, sebras, gemsbokke, springbokke, elande en baie ander bokspesies wei op jou drumpel.

Verblyf is beskikbaar in 5 slaapkamers en 4 ruim en suite-badkamers. Elke kamer is ruim en toegerus met Jotalstowe vir koue winternagte. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, ketel, yskas en mikrogolfoond. Daar is ook 'n gerieflike eetkamertafel met sitplek vir 8 mense. Die buite-stort is 'n heerlike bederfie. Daar is ook geriewe soos 'n onthaalarea met 'n klimraam, braai, kombuisgeriewe en 'n swembad.

Let asb. daarop dat die verblyf via 'n grondpad bereik word en gaste moet asb. navraag by die instansie doen oor die toestand van die grondpad voor hulle bespreek.

Gaste kan kunsvlieghengel by 7 verskillende foreldamme. Dit is ook die ideale omgewing vir voëlkyk, fietsry, pieknieks of om net eenvoudig in die buitelug te ontspan met 'n goeie boek.

Slaapplek

’n Bespreking by Stone Castle - Dullstroom sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 39 resensies vir Stone Castle - Dullstroom
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Kruisfonteinpad, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Stone Castle - Dullstroom het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisfonteinpad, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUxMTc2NGEzLTBlYmQtNGQ2OS05N2JhLTgzZjY4MGVlMzc3Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 000  per nag (plek vir 10) 39 5 1 5 Kruisfontein Road Dullstroom 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.404198777533 30.201212580109
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za