Stone Cottage
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Karoo Droom Plaas, R323 Seweweekspoort, Laingsburg Distrik, 6900, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag, vir 7 mense
Beskrywing
Stone Cottage is in die middel van die Karoo, 67 km vanaf Laingsburg, en is maklik bereikbaar vanaf beide die N2 en die R62.
Die kothuis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 3 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed elk wat as 2 enkelbeddens omskep kan word. Die vierde slaapkamer het 'n enkelbed. Daar is 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 6, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en kaggel het.
Daar is 'n lieflike grasperk buite vir kinders om te speel en 'n plaasdam 300 m weg waar gaste kan swem.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Joanita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Karoo Droom Plaas, R323 Seweweekspoort, Laingsburg Distrik, 6900, Wes-Kaap
- Gaste dink Stone Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapse Roete 62 Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Karoo Droom Plaas, R323 Seweweekspoort, Laingsburg Distrik, 6900, Wes-Kaap