Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tierhoek Cottages Stone Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Noree-weg, Tierhoek Organiese Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tierhoek Cottages Stone Cottage is 'n knus selfsorgkothuis op 'n organiese vrugteplaas aan die voet van die majestueuse Langeberge naby Robertson. Dit word deur fynbos omring en is 'n idilliese bestemming wat met natuurlike skoonheid en afsondering spog.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, dakwaaier, kas en kaggel. Die badkamer het 'n Victoriaanse bad en lei na 'n buitestort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n kombuis met 'n gasstoof en oond, eetgerei, breekware, yskas en 'n toonbank met stoele. Die aangrensende sitarea het gemaklike sitplek en spog met 'n binnenshuise kaggel. WiFi is ook beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n stoep met buitesitplek, 'n ingeboude braai, sonstoele en 'n plonspoel met 'n uitsig oor die dam. Gaste kan hulself hier aan die pragtige omgewing verkyk.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Alison & Bruce Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 26

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Noree-weg, Tierhoek Organiese Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Noree-weg, Tierhoek Organiese Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2731f6fda05529ff05bea859c3ec7aad72d1c375de4bffd22abb31638f671b19ed5556fbe4181d72c03d883f98122b5a953?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2) Noree Road Tierhoek Organic Farm 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.712181770939 19.789461700205
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem