- Kapasiteit: 34 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plaas KN 13, Steenekoppies, Magaliesburg, 1791, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 205 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stone Hill is op 'n plaas in die bosveld geleë, hoog bo Magaliesburg in die verte. Ons bied puik, troeteldiervriendelike verblyf in 9 uitmuntende houtkothuise met selfsorg-geriewe. Elke kothuis het slaapplek vir 2 tot 8 persone.
Al die eenhede het oopplan-sitkamers, kaggels, ten volle toegeruste kombuise, slaapkamers en volledige badkamers. Elke eenheid is individueel omhein vir troeteldiere en beskik oor 'n ruim veranda en braai-area. Daar is kaggels, verwarmers in die slaapkamers en elektriese komberse vir die winter en groot waaiers vir die somer. Verder het elke eenheid 'n LCD TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler.
Koel gerus af in die swembadjie en gaan stap die 5 km lange wandelpad met jou hond.
Stone Hill se betowerende atmosfeer en die skoonheid van die Magaliesberg sorg altyd vir 'n baie spesiale verlowing, verjaardagviering, troue of afskeid (al die funksies is selfsorg).
Klop aan by Stone Hill en beleef 'n perfekte wegbreek!
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Blaaibord
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Caroline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Jare op LekkeSlaap 12
Ligging
- Plaas KN 13, Steenekoppies, Magaliesburg, 1791, Gauteng
- Gaste dink Stone Hill het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wes-Rand Wieg van die Mensdom Gauteng
- Kapasiteit: 34 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plaas KN 13, Steenekoppies, Magaliesburg, 1791, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom