Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stone Lodge

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 47 resensies vir Stone Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Hardus B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus B
Gesin met tieners

Sorry - het nie paar woorde nie. Dis regtig baie lekker en baie meer as verwag.

Partykeer bestel jy vis en chips, en jy weet wat jy kry. Stone Lodge kry jy nie net tamatiesous nie, maar 3 T-bones, 4 slaaie en dan nog roomys ook. Amazing diens, amazing personeel en ongelooflik goed toegerus. Die aandag aan detail is nie ongemerk nie. Amper soos iemand anders se huis gevoel. Baie dankie. Ons sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon H
Gesin met tieners

Piece of heaven.

We had such a wonderful time. Thank you! The house and location is just perfect. We were so thankful for the immediate action that was taken when the vehicle was acting up, and another one was supplied immediately. Also, when there was a problem with the water, it was attended to as a matter of urgency. The communication with us as visitors was first class. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Lodge se terugvoer

Hi Sharon, we appreciate your patience and thank you for your kind feedback. Stone Lodge would happily welcome you back! The Stone Lodge Team

Stone Lodge
Stefania D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefania D
Saam met vriende

A perfect stay to enjoy the tranquil South African bush!

The accommodation is fantastic, the rooms are spacious with great views. The utilities were great too, the ice machine a welcome friend in the heat. Our host was amazing, communicating almost instantly with any question. The stay was fleeting but so enjoyable. We had international guests that loved every moment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Lodge se terugvoer

We are so grateful that you enjoyed your stay with us! We loved you as guests! Regards, the Stone Lodge Team

Stone Lodge
Simone L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone L

Lieflik.

Pragtige plek, sal weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matthew B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew B
Saam met vriende

Wonderful stay in a beautiful setting.

Stone Lodge is beautifully appointed and perfectly equipped for a fantastic getaway in the bush, just a short drive from Johannesburg. The staff were amazing, and all facilities were tasteful and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner H
Saam met vriende

Naweek was te kort.

Stone Lodge was 'n voorreg om in te bly. Groot kamers, groot kuierarea en vriendelike kommunikasie voor, gedurende en na ons kuier. Sal vir seker weer daar bly. Ons het die agterpad teruggeneem wat ons so 45 min gespaar het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Lodge se terugvoer

Hi Werner, ons is so bly julle het dit geniet! Groete, Die Stone Lodge Span

Stone Lodge
Stephanie H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie H
Saam met vriende

Ultimate luxury.

We absolutely loved our stay — the lodge is incredible. The finishing touches highlight the luxury of the lodge and the lodge is so large you have so much space which is great for a trip with couples. The amenities are extensive, with the kitchen and the baths being the highlights of our stay. It feels incredibly private and you really do get away from it all as a holiday should be. We were incredibly impressed by the lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Lodge se terugvoer

Hi Stephanie, we are so privileged to have guests like your group, that enjoys and appreciates the finer things in life, visiting our lodge. Thank you for your kind feedback. We hope to see you again. Regards, The Stone Lodge Team

Stone Lodge
Frank G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frank G
Saam met vriende

Pragtige plek. Het alles wat nodig is vir 'n wonderlike naweek.

Wild loop om die lodge. Pragtige natuur. Dit was wolkloos en ons kon die Melkweg duidelik sien. Die personeel is vriendelik en beskikbaar indien so benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Lodge se terugvoer

Hi Frank, thank you so much for taking the time to write a review for us. We are so glad you had a good experience.
Best regards,
The Stone Lodge Team

Stone Lodge
Raffaella R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Raffaella R
Gesin met klein kinders

A great experience.

Stone Lodge is a lovely house that has all the facilities one needs and more! Love that the rooms are all away from one another so everyone has their space and privacy. The road to get there is a little bumpy but we liked the location of the house as it felt remote. It was awesome to be able to rent the game drive vehicle as we really got to be one with nature. Tanya and Petro were always available to answer questions and assist.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Lodge se terugvoer

Hi Raffaella, thank you so much for visiting Stone Lodge. We love it when we get messages like this to say how much you enjoyed it. Thank you, thank you.
The Stone Lodge Team

Stone Lodge
Stefan G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Stefan G

Owner very difficult, Cameras in common areas, feels like you are being watched constantly. Wont go there again. Chaged us 50% of Vehichle use after we hardly left the lodge on sunday and they asked us to come back immediately, which we did. The said they needed the car to fetch staff however there was a second game viewer. The seem to do anything to try keep some of the breakage deposit. Pleaty amazing lodges there, but wont go to Stone lodge or 3 on cliff as we had a similar experiance there and its the

Owner very difficult, Cameras in common areas, feels like you are being watched constantly. Wont go there again. Charged us 50% of Vehichle use after we hardly left the lodge on sunday and they asked us to come back immediately, which we did. The said they needed the car to fetch staff however there was a second game viewer. The seem to do anything to try keep some of the breakage deposit. Pleaty amazing lodges there, but wont go to Stone lodge or 3 on cliff as we had a similar experiance there and its the same owners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Lodge se terugvoer

Hi Stefan
We are very unhappy about your review. The cameras on the exterior are for your own safety and get monitored by Mabalingwe Nature Reserve’s security team directly and not by us. Also, we rent our game-viewing vehicle per day, and this had to be organised prior to use (not without permission). You just took the vehicle which we needed as we had new guests arriving and we had to transport additional cleaners. We decided to only charge you a half day (which should have been a full day). We agree there are stunning lodges in Mabalingwe. If you speak to any of our guests or read the reviews on this platform you will see we do not like to deduct unnecessary things from the breakage deposit.
Regards,
Petro

Stone Lodge
Nadine M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nadine M
Gesin met klein kinders

Beautiful surroundings and home, but no backup systems for during loadshedding and noticed that water is then also affected.

The house was stunning and spacious and had all the necessities. There were clear signs up regarding no smoking, no music and loud noises but nowhere notifying guests that the water is operated by pumps and that during loadshedding there are no backup systems and no water supply to the property.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Lodge se terugvoer

Hi Nadine, we appologize for not having notices in the house. We will immediately work on that. This load shedding is very challenging specially in a reserve where there are a lot of rules. We hope you will give us another chance as we are working on solutions to the loadshedding. Kindest regards, Petro.

Stone Lodge
Charmaine M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine M
Gesin met tieners

Fantasties!

Pragtige huis! Silwerskoon, ons kan nie wag om weer in te loer nie. Baie dankie aan elkeen by Stone Lodge wat ons kuiertjie daar onvergeetlik gemaak het. Ons het regtig heerlik gerus en kan net wow en wow! Dankie Stone Lodge. Sien sommer gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk K

Meer as wat ons verwag het.

Groot kamers en badkamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Lodge se terugvoer

Baie dankie Dirk. Vriendelike Groete. Die Stone Lodge Team

Stone Lodge
Ilze F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze F
Saam met vriende

Ongelooflike ervaring.

Definitief een van die beste plekke waar ons nog gebly het! Daar is aan alles gedink om mens se verblyf ekstra spesiaal te maak. Nie eers Loadshedding kon n demper plaas op ons bly daar. Tanya het ons die heeltyd ophoogte gehou en Shereen en Thomas was ongelooflik behulpsaam. Definitief gaan ons weer na Stone Lodge toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Lodge se terugvoer

Hi Ilze, baie dankie vir jou terugvoering. Dit is so lekker as mens die beste vir ons gaste wil gee en hulle sien dit raak en waardeer dit. Ons hoop om julle weer vinnig te sien. Groete, Stone Lodge span.

Stone Lodge
Roewald M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roewald M
Saam met vriende

Wat 'n wonderlike, groot, netjiese, goed ingerigte verblyf met groot kamers en fantastiese fasiliteite.

Dit was 'n wonderlike wegbreek. Stone Lodge het aan al die verwagtinge voldoen. Baie goed ingerig, niks het tekort geskiet nie. Dit is 'n besonderse lodge!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Lodge se terugvoer

Hi Roewald, ons is so bly julle het dit geniet en ons hoop ons sien julle gou weer. Groete. Die Stone Lodge Span

Stone Lodge
Monika B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika B
Gesin met klein kinders

What an amazing experience. Would certainly visit again.

The house was fully equipped with all the amenities and kitchen appliances you could require. Shireen welcomed us with a warm smile and provided excellent service during our stay. We made use of the game viewing vehicle which gave us access to areas in the park, we would not have experienced otherwise. Thank you very much! We loved it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Lodge se terugvoer

Thank you so much Monika, we are so happy you had a good experience and hope to see you soon again. The Stone Lodge Team

Stone Lodge
Elza C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elza C

Luuks, smaakvol, genoeg boeke en speletjies vir winderige dae en alles wat 'n amateur kok nodig het om te kook.

'n Pragtige troppie koedoes, 'n skugter vlakvark en romatiese volstruise het ons daagliks besoek. Die Bruid van die Bosveld (dombeya rotundifolia) was vol in die blom. Die sonsondergange was voorwaar 'n skouspel van kleure, net jammer die jillende kinders van die lodge langsaan het ons 'rustige' sonsondergange en kuiers op die dek bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V
Saam met vriende

Ongelooflik.

Stone Lodge is omtrent 'n wonderlike plek. En dat jy jou eie voertuig kan huur maak dit omtrent opwindend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nellmarie N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellmarie N
Gesin met tieners

Fabulous.

This was a piece of heaven on earth. Our family enjoyed every minute of this beautiful house. Thanks for making our stay so fantastic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizahne S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizahne S
Gesin met klein kinders

Perfect place for a family get-away!

Would highly recommend it, and we can't wait to be back ! We had such a pleasant stay. The house exceeded all of our expectations. The house itself is beautifully decorated and spotless and the kitchen is beyond well equipped. The bedrooms and bathrooms are tastefully designed and decorated with beautiful views of the bush. Private, secluded and an absolute heavenly bush hideout. Thank you for making our family get-away a very memorable one!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Lodge se terugvoer

Hi Lizahne, wow thank you so much for loving Stone Lodge. We will gladly receive you back. We appreciate you kind words. Best regards, The Stone Lodge Team.

Stone Lodge
Chris B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Gesin met tieners

Asemrowend.

Lekker rustig in die bos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Lodge se terugvoer

Hi Chris, baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit. Groete, Petro.

Stone Lodge
Bob V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bob V
Saam met vriende

Baie netjies en goed toegerus.

Stone Lodge kan baie gemaklik 6 mense huisves. Toegangspad was nie so goed nie, moeilik om met 'n lae voertuig daar te kom. Wildkyk naby lodge is baie beperk, tensy jy hulle voertuig gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou tyd wat jy geneem het om die review te skryf. Ons waardeer dit. Ja, Mabalingwe Natuur Reservaat het verskriklik reën gehad vanaf November. Dit is hoekom dit so mooi groen is, maar met die kom die paaie en natuurlik die diere het baie weiding nou. Ons is bly julle het dit geniet.

Stone Lodge
Mark R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark R
Saam met vriende

Well maintained and clean. Provides a relaxing environment.

Perfect weekend getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Lodge se terugvoer

Thank you Mark.

Stone Lodge
Aneldia M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aneldia M
Gesin met klein kinders

Absolutely wonderful.

Was our second time visiting Stone Lodge, and definitely not our last time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Lodge se terugvoer

Hi Aneldia,
Baie, baie dankie vir jou mooi resensie ons waardeer jou besoeke!
Vriendelike groete,
Stone Lodge Span

Stone Lodge
Rianie S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rianie S
Gesin met klein kinders

Fantasiese plek vir rustigheid.

Ons het vreeslik lekker gebly. Mooiste plek in die bos. Ons het wel vrek koud gekry met die kouefront so die kaggel het oortyd gewerk. Ons het nie regtig dierebesoekers gehad by die huis nie weet nie of die koue rol gespeel het nie. Ons het gaan game drive maar kon nie die olifante, buffels of renosters kry nie. Paar probleempies wat ons gehad het was vinnig uitgesorteer met bestuur. Baie aangename mense. Ons sal beslis weer by Stone Lodge inboek, dalk net in die somer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Lodge se terugvoer

Hi Rianie, baie dankie vir jou resensie! Ons kan nie wag dat jy terug kom nie. Ons kry nogals gereëld olifante en buffels by Stone Lodge, jammer julle het hulle nie gesien nie! Baie groete, Petro.

Stone Lodge
Isa S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Isa S
Gesin met klein kinders

Die bosveld was mooi, Stone Lodge is baie mooi, keurig en perfek uitgelê vir heerlike familie- en vriende-kuier. Maar ons sal nie weer teruggaan.

Ons was erg teleurgesteld toe ons Saterdag laatoggend agterkom dat die groot geraas, geskreeu en harde musiek kom van 'n bachelorette-partytjie by die huis langsaan af. Dit het die hele belewenis verander in 'n irritasie en skaamte teenoor ons buitelandse kuiergaste wat uitgesien het na hul Afrikabos-uitstappie. Ons het beide die agent en sekuriteit verskeie kere gebel en boodskappe gestuur. Ons is gesê hulle sal gaan praat en ons moet maar weer bel as dit aanhou! So het ons tenminste 5 keer gebel terwyl ons probeer om op ander dinge te fokus. Lang storie kort, hulle kon geen verskil maak en die geraas het tot 10 uur die aand aangehou. Ons privaatheid was ook geskend deur dat sekuriteit vir die oortreders laat weet het dat ons die klaers was. 'n Dame wat deel was van die partytjie het by die stoep opgedaag en vir ons probeer oortuig dat hulle die reg het om te kuier en dat die geraas ons eintlik glad nie affekteer. Ons was almal erg geskok. Was dit net ons wat bewus was van die reëls en ons self absoluut daarby gehou het? Hoe op aarde kan enige iemand dink dat Mabalingwe die regte plek is vir 'n klomp gillende onderwyseresse om te kom dronk word? In my opinie moes sekuriteit hulle vasgevat en uitgesit het 3 uur die middag toe dit duidelik was dat daar geen keer was. Hulle is eers die volgende oggend daar weg. Vir die groot bedrag geld wat betaal is was die naweek nie op standaard. Daar is vele ander plekke waar ons voorheen was waar ons baie meer waarde vir ons geld sou kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Lodge se terugvoer

Hi Isa,
I am so sorry that there were such noisy guests allowed at Mabalingwe. Like we said, on the phone, there was only so much we could do!! I believe the owner of the house got a R9,000 fine. This is the highest ever fine I have heard of at Mabalingwe. We, at Stone Lodge, strive to keep our guests happy and it is very frustrating when things like this, that we have no control over happens.
Once again we apologize for the inconvenience.
Kindest regards,
Stone Lodge Team

Stone Lodge
Jenny W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was awesome.

We wanted a special family weekend to celebrate my hubby's 60th birthday and that is exactly what we got and more. The lodge has got absolutely everything that you require for a self-catering weekend. Very well maintained and exceptionally clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Lodge se terugvoer

Hi Jenny, thank you so much for your positive review!
We hope to see you again.
Regards,
The Stone Lodge Team

Stone Lodge
Marinda V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marinda V

Was heerlik.

Goed toegerus, netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Lodge se terugvoer

Dankie Marinda.

Stone Lodge
Bianca P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca P
Saam met vriende

Exceeding all expectations.

We had such a pleasant stay. After the weekend we were left wanting to stay longer. The house exceeded all of our expectations. The house itself is beautifully decorated and spotless. The kitchen is beyond well equipped and the bedrooms and bathrooms were nicely sized with beautiful views of the bush. The deck and pool area was our favourite part of the house. Private, secluded and an absolute heavenly bush hideout. Jeremiah was exceptional and always there to help us out when we needed it. Would highly recommend it! Can't wait to be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Alle verwagtinge oortref.

Ons het so lekker gebly. Na die naweek wou ons langer bly. Die huis het al ons verwagtinge oortref. Die huis self is pragtig versier en silwerskoon. Die kombuis is goed toegerus en die slaapkamers en badkamers is lekker ruim met pragtige uitsigte oor die bos. Die dek en swembad was ons gunsteling-deel van die huis. Privaat, afgesonder en 'n absolute hemelse bosskuilplek. Jeremia was uitstekend en altyd daar om ons te help wanneer ons dit nodig gehad het. Sal dit sterk aanbeveel! Kan nie wag om terug te keer nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Lodge se terugvoer

Thank you so much for this review Bianca. We can’t wait to receive you back!
Regards,
Petro

Stone Lodge
Hlompho N - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hlompho N

Tranquil stay.

The place a simple drive from Johannesburg, it is a great money for valued and the place creates a beautiful tranquil experience for guests. It's the second time staying at stone lodge, and foresee many more stays in future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Lodge se terugvoer

Thank you so much for being a part of the Stone Lodge family.

Stone Lodge
Cilette H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cilette H
Saam met vriende

Goed vir die siel.

Wonderlike uitgeruste, pragtige en rustige huis. Ideaal vir 'n wegbreek om die bos te geniet. Die diens en inligting vooraf was uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Lodge se terugvoer

Hi Cilette,
Baie dankie vir jou terug voering!
Ons staan reg vir jou volgende besoek!
Groete
Die Stone Lodge Span

Stone Lodge
Elise S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise S
Saam met vriende

Heavenly!

Unbelievable! Beautifully decorated lodge with a fully equipped designer kitchen in a lovely setting. Huge porch with a swimming pool and braai area overlooking a waterhole where we saw giraffe and bush pigs. Lots of birds everywhere, rustic and peaceful. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Lodge se terugvoer

Hi Elise, we are so glad you enjoyed it and hope to see you soon again!

Regards,

The Stone Lodge Team

Stone Lodge
Wendy W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy W
Saam met vriende

Quiet, relaxing, refreshing.

Stone Lodge is a beautiful home in a beautiful setting. It’s perfect for relaxing with family and friends, and ideal for bonding and spending quality time together.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ulandi P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulandi P

Baie mooi huis met alles wat mens nodig het. Sal definitief weer teruggaan.

Alles was mooi skoon en netjies. Het niks meer nodig gehad nie, die huis was ten volle toegerus. Was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie L
Saam met vriende

Regtig besonders.

Vreeslik mooi, baie wild het ons besoek. Baie netjies en alles waaraan jy kon dink is beskikbaar in die kombuis en die staff was baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Lodge se terugvoer

Baie dankie Debbie. Ons is so bly julle het dit geniet.

Vriendelike groete

Stone Lodge Span

Stone Lodge
Louis B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Louis B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en netjiese plek wat baie goed toegerus is.

Vir die prys kan hulle gerus 'n bystand kragbron insit vir die beurtkrag wat behalwe vir die normale toerusting ongelukkig ook die waterdruk beïnvloed. Olifante en buffels het onder andere die lodge se watergat besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Lodge se terugvoer

Hi Jacques,

Baie dankie vir julle terugvoering!

Ons stem saam met jou en wens ons jan no kragbron gebruik. Ongelukkig laat hulle dit nie toe nie.

Dankie dat julle sulke goeie gaste was, ons hoop om julle weer te Sien!!!

Stone Lodge Span

Stone Lodge
Robbyn S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbyn S
Gesin met tieners

Magnificent home, amazing service, we loved every moment.

A home built and decorated down to the finest detail with love and care. Equipped in every way. Spacious luxury in the bush. Excellent service. We had visitors at the waterhole every day. Families of giraffes, warthogs and buck. We saw lots of animals in the reserve. Days and nights spent in the pool and around the fire and relaxing on the superb patio. Can’t wait to go back. We had such a beautiful, happy, relaxing time. The lodge was very wheelchair friendly. Thank you all and thank you Petro.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Lodge se terugvoer

Thank you for loving our house Robbyn, we would love to have you back. Best regards, Petro.

Stone Lodge
Vinoulia B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vinoulia B
Gesin met klein kinders

The stay was amazing. It was far better then we expected! The place is beautiful, space has been well thought off. We have 2 small kids and they where entertained from pool, full DStv with internet and the the animals coming to the water hole. We will be back again. We loved it.

You need to visit this gem of palace. It's one beautiful place. From the entrance right back to the back yard where you are surrounded by bush. Beautiful sky and the animals coming to drink water. The house has all you need, the space is amazing. Kitchen nothing is needed there they have thought of everything. Outside is well thought through. It felt like home away from home with loads of spoils. The 2 staff members Jeremia and Sherees are absolutely amazing. It really feels like I had a holiday, they take good care of you while you there. Everything is always clean and looks like you just arrived every day after they have been there. They so friendly and just wanted to make sure our stay is relaxing. We will be back. We have been going to Mabalingwe now for over 6 years sometimes we go twice a year and out of all our stays and homes we have been in this one is our favourite one!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Situated in a beautiful and peaceful surrounding. Well furnished and equipped house with everything you need.

We have stayed numerous times in Mabalingwe but Stone Lodge has definitely been the best accommodation we have stayed in! The house is beautifully furnished and has everything you need to make your stay luxurious and comfortable! The surroundings are breathtaking and peaceful it feels like you have the bush all to yourself! We will most definitely book to stay again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Lodge se terugvoer

Wow, thank you so much for your kind words.
We are so happy you enjoyed it and hope to see you soon!
Just to let you know that you were 5-star guests as well! We can recommend to you!
Regards,
Stone Lodge Team

Stone Lodge
Clemens G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clemens G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to stay, topnotch value for money.

We stayed for 7 nights in this spacious, beautiful upmarket house. Great service from owner and local staff who did the extra mile! Wild animals should roam around but due to recent rainfall, this was limited. Only one of the seven days (buffaloes around the house) bit most of the days very quiet. Road to the house is very bad (gravel, potholes) so take care and rent a 4WD or, at least. a SUV or X-Over. Facilities in the house were excellent, Wi-Fi worked well (streaming Netflix worked okay), daily cleaning of the BBQ and pool was also cleaned every day. Local staff lives on the premises in a separate chalet but no intrusion of privacy at all. And both of them are very friendly, show lots of hospitality and it was fun to talk with Jerry. He even washed my car the day before departure, thanks for that! Very good bedding, kitchen very complete. Only missing things were some overhead fans in the living room (was very hot) and covered terrace. Strongly suggested! Mabalingwe is nice to stay but for wildlife pretty limited. Don't go there if you want to compare with the large national parks such as Kruger, Addo or Hluhluwe, but just enjoy the smaller reserve with some limitations. You can rent to house-owned game vehicle, we did so. Not necessary to book that for your whole stay. One or two days is okay. In the whole: great stay though 7 nights is pretty long, would suggest 4/5 nights.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Junior W - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junior W
Gesin met klein kinders

Ek kan die huis vir enigeen aanbeveel, fantasties en luuks!

Die huis het aan al ons verwagtings voldoen en selfs oortref. 5-ster-gehalte, puik! Kan die huis aanbeveel vir enige persoon. Ons sal beslis weer 'n naweek by Stone Lodge bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Lodge se terugvoer

Thank you so much for your very kind review! You were also a 5-star guest! Hope to see you soon.
Merry Xmas.
Petro

Stone Lodge
Yolande D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande D
Gesin met tieners

Stunning place!

Beautiful home with stunning decor. Please respect the no noise rule as this has been a great benefit to all the game we have seen at the waterhole situated at the lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Lodge se terugvoer

Thank you so much Yolande. We are so grateful that you enjoyed staying at Stone Lodge.

Warmest regards,
Petro

Stone Lodge
Francois S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S
Saam met vriende

Skitterend, die beste tyd ooit.

Ons het 'n ongelooflike tyd gehad en sal môre teruggaan. Van die stop daar tot die laaste oggend is ons gehelp deur Shereen en Jeremia en het die twee wonderlike mense uit hulle pad gegaan om toe te sien dat ons die beste tyd ooit kon hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Olive G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olive G
Saam met vriende

Luuks en ruim.

Stone Lodge is luuks en volledig toegerus. Volop diere wat die watergat besoek. Heerlike ruim huis met groot kuierareas en kamers. Het verblyf terdeë geniet en werklik ontspan en afgeskakel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Lodge se terugvoer

Baie dankie dat julle die Stone Lodge ondervinding met ons deel. Ons hoop om julle weer te ontvang. Julle was net so goeie gaste! Kan julle aanbeveel.
Petro,
Stone Lodge Span

Stone Lodge
Petro O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro O
Saam met vriende

Absoluut asemrowend!

Pragtige woning, met fantastiese staff en uitstekende diens. Alles wat mens nodig het vir 'n heerlike verblyf. Die woning is goed ingerig en die uitsig is ongelooflik mooi. Was ook gelukkig om 'n hele paar verskillende diere by die "watergat" voor die huis te sien. Heerlike wegbreek. Baie dankie ook aan Tanya vir die uitsonderlike diens! 5-ster inderdaad!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa H
Besigheidsreis

Absolutely incredible.

We enjoyed our stay at Stone Lodge very much. The place is in the ideal location - we saw lots of game from the deck. The house has been done up very nicely! Well done.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
G.c. M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
G.c. M
Saam met vriende

Baie lekker ontspan, goeie wildlewe.

Ons verblyf was baie lekker en rustig. Die akkommodasie is is luuks en daar is alles in die woonplek wat jy sou nodig kry om jou verblyf onvergeetlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Lodge se terugvoer

Hi Neels, julle was ook 5 ster gaste. Baie dankie vir jou ondersteuning. Sien julle in Maart.
Vriendelike groete
Stone Lodge

Stone Lodge
Vanaf R4 900
R4 900 R4 165
per nag (plek vir 7)
Vanaf R4 900
R4 900 R4 165
per nag (plek vir 7)
Vanaf R4 900
R4 900 R4 165
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsfontein 30, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhwpGlFICAaIOt7tscnGWdjH1Kz7Nqxice2k6CEFbx5vlvs0b21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 900 nouVanaf R4 165 per nag (plek vir 7) 47 5 1 5 Elandsfontein 30 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.795760912001 28.121311589494