LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+28

7 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

3 badkamers

  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Elandsfontein 30, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Stone Lodge is ’n luukse selfsorg-vakansiehuis in die bekende Mabalingwe Natuurreservaat, sowat 23 km vanaf sentrale Bela-Bela.

Dié luukse lodge bied slaapplek aan 6 volwassenes en 1 kind en is ideaal vir gaste wat op soek is na ’n gerieflike wegbreek in die Bosveld. Die huis het 3 en suite-slaapkamers. Elke 50 m²-grootte kamer het ’n ekstra lang koninggrootte-bed met Egiptiese katoenlakens en muskietnette. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met ’n instapstort en bad. Verder het elke kamer ook lugversorging en lei na ’n dekarea.

Die kombuis is met die nodige kookgerei toegerus. Die oopplan-leefarea het Persiese matte, 'n kaggel en 'n 65" TV met volledige DStv. Die leefarea lei na die hoofdek met 2 dagbeddens, sonstoele, braaigeriewe, ’n plonspoel en boma-area.

Die huis het gratis WiFi en ’n kantoorarea. Gaste hoef skaars op ’n wildrit in die reservaat te gaan, aangesien wild vrylik rondom die huis beweeg. Daar is ook 'n groot verskeidenheid voëlspesies in die reservaat. Mabalingwe Natuurreservaat is die tuiste van die Groot 5 en daar is 'n privaat wildritvoertuig by die lodge. Dit kan teen 'n ekstra koste per dag gehuur word. Die voertuig kan in die afgeskorte groen wildkykarea in die reservaat gery word. Gaste moet 'n wettige bestuurslisensie hê.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Sydelle M
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker, skoon en netjies en alles wat jy nodig het, is daar. Pragtig en baie rustig.
Sep 2026
Lesiba M
Saam met vriende
5.0
Magnificent. The place looks absolutely stunning. Everything was just perfect, we really enjoyed our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Bernard V
5.0
Mabalingwe maar weg van die kommersiële deel. Rustig, luuks, perfek. Baie afgeleë en met alles wat jy nodig het. Presies wat ons nodig gehad het vir 3...
Sien meer
Jul 2026
Jason B
Gesin met tieners
5.0
An amazing property and location. What a great stay! I will return in the summer to make use of all the facilities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Nonhlanhla R
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent, beyond the ordinary, luxurious. Fantastic service from point of booking with information shared, amazing welcome. It was rai...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 169

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

  • Elandsfontein 30, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Stone Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R5 400
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R5 400
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R5 400
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Elandsfontein 30, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhwpGlFICAaIOt7tscnGWdjH1Kz7Nqxice2k6CEFbx5vlvs0b21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 400 per nag (plek vir 7) 81 5 1 5 Elandsfontein 30 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.795760912001 28.121311589494
Soek in 'n groter streek