Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stone Meadows Country Estate

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 14 resensies vir Stone Meadows Country Estate
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Thabang T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabang T

It was peaceful and pleasant.

My wife and I needed a trip to be together. From the time we arrived until we left we felt at home. The owners were so welcoming and very accommodating. My wife was a bit scared of their dogs but she learned that they were the friendliest dogs ever, she couldn't stop playing with them. We booked the Hoep Hoep apartment. Such a perfect place for a couple to snuggle and rejuvenate, very private, clean, was just perfect. We enjoyed our Bible study outside the unit, and at night we had a braai and romantic dinner by the fire. This place comes highly recommended for all types of getaways, from couples to family and friends to get away from the city. The farm has everything you need. Best was we never experienced loadshedding during the day for four days and three nights. Good value for the money! Perfect place! Pools and games spot-on. My wife and I got to be on a boat for the first time, perfect sport for learning to depend on each other, we had lots of fun. We are looking to take back our family one day. We will say book in this place and you won't cry, only tears of joy and peace of gratitude that you did this favour to yourselves and took the time out to be with family and friends. Perfect place for no outside world and to reconnect with your spouse! Thank you Andrea and wife, they took good care of us, till next time.

Stone Meadows Country Estate se terugvoer

Thank you, Thabang. What a pleasure to have you both here. Please come again!

Stone Meadows Country Estate
Arete M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arete M

Family weekend to say goodbye.

This has been an amazing weekend and I wish I booked more nights. It is peaceful and quiet. We could take our doggies with us and really loved being together as a family. The friendly service of our hosts was also amazing. We will certainly be back.

Stone Meadows Country Estate se terugvoer

Dit was so lekker om julle almal hier te he! Kom sommer gou weer.

Stone Meadows Country Estate
Maureen D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen D

Absolutely amazing.

The most restful weekend my husband and I experienced. Sitting on the stoep in the forest, watching the monkeys and squirrels and listening to the birds was just what we needed. Andre and Elsabe were amazing hosts and the whole facility is awesome. The accommodation is more than what you need. Totally recommended.

Isabel L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel L

Wonderful stay.

It was great, very peaceful and nice. Very spacious rooms and different options available.

Isabel L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel L

Wonderful stay.

It was great, very peaceful and nice. Very spacious rooms and different options available.

Paul Marthinus B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul Marthinus B

Rustig, ontspannend en mooi natuur!

Ons is hartlik ontvang. Lieflike mense. Plek was netjies en skoon en alles was daar wat nodig is. Ons het die dam en swembad baie geniet. Eekhorings het ons baie vermaak. Dankie vir die gratis krat hout, het dit baie waardeer. Ons het die diere en honde ook geniet. Ons is ook meer vertel oor die plek en ons rond gewys. Ons het die naweek baie geniet!

Stone Meadows Country Estate se terugvoer

Dankie, Paul Marthinus Bester! Net 'n plesier om jou hier te hê. Kom kuier gou-gou weer.

Stone Meadows Country Estate
Joe V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joe V

Fantastic.

Great relaxed weekend.

Francis V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Francis V

Nie wat mens verwag het.

Is baie vriendelik ontvang. Mense was baie behulpsaam met die vervang van 'n pap band wat ons oppad soontoe gekry het. Ek kan ongelukkig nie die eenheid aanbeveel nie. Mens is omring met bokke en perde en dieremis. Daar is ongelooflik baie vlieë en miere in die eenheid a.g.v. die dieremis wat reg om die eenheid lê. Daar is die heeltyd 'n lawaai met die diere saam, veral as jy jou honde saamneem, wat dan heeltyd vir die konstante diere-aktiwiteite om jou blaf. Die eetgerei in die eenheid kon aandag kry. Geen opskepbakke beskikbaar nie. Geen waaiers nie. Ook geen sambreel / skadu as mens buite wil sit nie. Daar was gaste in een van die eenhede wat ongelooflik lawaai gemaak het, en net weereens die rus en vrede waarna mens opsoek was, versteur het.

Esme D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme D

Heerlike stil plek waar jy kan rus.

Stone Meadows Country Estate eienaar het ons vriendelik behandel en tuis laat voel. Ons kon stap soos die roete wat hy aangedui het en geskiedenis van die area verduidelik wat baie interessante inligting was. Ons het mooi foto's geneem. Daar is 'n verskeidenheid van voëls op die plaas.

Tanika O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanika O

Het tuis en welkom gevoel en dit baie geniet.

Het tuis gevoel en welkom. Vriendelike diens en lekker om te gaan rus. Ook privaatheid gehad. Sal beslis weer gaan.

Lehandrie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lehandrie B

Uitstekend

Baie rustig en skoon.

Karina D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Karina D

Dit was 'n lekker wegbreek uit die stad. Bietjie min om te doen.

Ons het dit baie geniet om weg te breek uit die stad. Die Heron Hide was 'n pragtige plekkie. Ons het wel gevind dat die prys van R990 bietjie hoog was vir dit wat gebied word. Daar is geen staproetes of vermaak behalwe visvang nie. Die swembad is pragtig, maar ongelukkig baie koud die tyd van die jaar. My man sit nou nog met blou hakskene soos wat die marblelite afgee. Ons het baie gesukkel met die stort wat een oomblik vuurwarm water uitspuit en dan oorslaan na yskoud.

Lynette V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lynette V

Wegbreek uit die stad.

Die Loerie het al die basiese geriewe. Mens kan lekker onder die sterre braai en die stilte geniet. Ongelukkig is die eenheid nie reg rondom omhein nie wat bietjie moeilik gegaan het met ons hondevriende. Die gas se honde het ons 'n paar keer verras in ons braaigebied met ons honde op leiband. Dis onregverdig as almal nie by die leibandreëls hou tussen eenhede nie. Ons het ook verstaan daar is staproetes en is by navraag vertel die roetes is oorgroei. Ontvangs het nie juis verduidelik waar is wat ens. nie. Ons het egter ons eie roetes gevind en lekker gestap met ons honde. Mens kom definitief weg van die gejaag en kan lekker ontspan. Maak seker die eenheid wat jy boek is omhein as jy jou honde saamneem.

Sibongile M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibongile M

Great.

Hosts were accommodating and friendly. Very clean place.

Vanaf
Vanaf R570
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R570
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 21 & 22, Buffelsfontein, Magaliesburg, 1791, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee49ad3150dfef7edcfd67cd095655c00ffdef7461e087fa618ef10719a4c97a160275ba514c363f149f88ce574aac13e3da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R570 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Portion 21 & 22 Buffelsfontein 1791 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.958584873578 27.358403205872

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang