LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stone Ridge Luxury Self-Catering Units | LekkeSlaap
+54

Stone Ridge Luxury Self-Catering Units

Eenslaapkamer-eenheid - Sonder Privaat Braai-area
Vanaf R870
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie eenheid het 1 slaapkamer en ’n ekstra slaapbank in die sitarea vir kinders. Gaste maak gebruik van die braaiarea by die swembad en het nie hulle eie privaat buitearea nie. Die kamer het 'n slaapbank vir kinders onder 12 teen 'n ekstra koste.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Kinderbank vir 2
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Huisreëls

Die Eenslaapkamer-eenheid - Sonder Privaat Braai-area, het 'n slaapbank vir kinders onder 12 teen 'n ekstra koste van R200 per nag.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenslaapkamereenheid
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die slaapkamer beskik oor 'n koninggrootte-bed en daar is 'n aparte badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Elke slaapkamer het ingeboude kaste en lugversorging. Daar is 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware in die eenheid. Verder het die eenheid ook 'n sitkamer met gemaklike sitplek.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Huisreëls

Die Eenslaapkamer-eenheid - Sonder Privaat Braai-area, het 'n slaapbank vir kinders onder 12 teen 'n ekstra koste van R200 per nag.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaapkamereenheid
Vanaf R1 490
per eenheid
Beskrywing

Die hoofslaapkamer beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer bied weer 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Elke slaapkamer het ingeboude kaste en lugversorging. Daar is 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware in die eenheid. Verder het die eenheid ook 'n sitkamer met gemaklike sitplek.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Huisreëls

Die Eenslaapkamer-eenheid - Sonder Privaat Braai-area, het 'n slaapbank vir kinders onder 12 teen 'n ekstra koste van R200 per nag.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaapkamer-eenheid met ekstra slaapbank
Vanaf R1 490
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie eenheid het 1 slaapkamer en 'n ekstra slaapbank in die sitarea vir kinders. Daar is slegs 3 van hierdie eenhede. 'n Addisionele fooi word per kind betaal wanneer daar meer as 4 gaste in die eenheid slaap. Hierdie eenhede word ongelukkig nie aan meer as 4 volwassenes verhuur nie.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Huisreëls

Die Eenslaapkamer-eenheid - Sonder Privaat Braai-area, het 'n slaapbank vir kinders onder 12 teen 'n ekstra koste van R200 per nag.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R870
per nag (vir 2 persone)
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamingostraat, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADM5Rf6aFzdiKUaydgPrmNqpb3uwK73i9xD1ixr0kMVsJkbz3LX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R870  per nag (vir 2 persone) 95 5 1 5 Flamingo Street St. Lucia 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.375686390716 32.412528441139
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!