St Lucia Estuary Akkommodasie by Stone Ridge Luxury Self-Catering Units | LekkeSlaap
+54

Stone Ridge Luxury Self-Catering Units

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 78 resensies vir Stone Ridge Luxury Self-Catering Units
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Mario S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mario S
Gesin met tieners

Baie rustig.

Skoon en stil. Mooi braaiplek.

Surina J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surina J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig en rustig.

Dit het alles wat mens verwag van 'n self-catering unit en meer. Dit is luuks, skoon, rustig en sentraal geleë. Ons het dit regtig geniet, ontspan en uitgerus.

Charmaine J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Modern place and very clean.

One problem was parking for your car. We stayed in no 6 and our car needed to be parked far from us around the corner. Unit 5 and 6 parking is far but the others are closer.

Jacqui C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui C
Gesin met klein kinders

Baie netjies. Kan dit aanbeveel!

Baie netjies. Word elke dag skoon gemaak. Daar is niks om oor te kla nie. Kan dit aanbeveel!

John V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John V
Saam met vriende

'n Gerieflike en aangename verblyf in 'n woonstel wat uitstekend toegerus is met baie spasie.

Die woonstel was in uitstekende toestand met goeie kwaliteit meubels en toestelle en baie spasie, insluitend 'n toegeboude buitespasie met tuinmeubels en braaigeriewe. Goed geleë naby die middel van die dorp en loopafstand van winkels, restaurants, banke ens. Mooi, netjies en skoon en die bestuurder van die kompleks, Leandra, was vriendelik en behulpsaam. Hoog aanbeveel.

Adele G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, modern, gemaklik en ideaal geleë.

Ons het ons verblyf baie geniet, baie ruim, luuks en als wat nodig is.

Corné E - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné E
Gesin met klein kinders

Sien uit daar na om gou weer by julle te kom kuier!

Baie lekker gebly! Sien julle weer!

Melissa-ann V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa-ann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plekkie, is skoon, netjies en ruim.

Pragtige, ruim woonplekkie. Baie skoon en netjies met 'n heerlike buitebraai. Veilig veral as daar kinders by is. Lekker plekkie vir 'n gesin.

Christie V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en modern!

Hierdie eenheid is beslis die geld werd. Dit is skoon en netjies en die meubels en kombuistoerusting is goed versorg en lyk nog nuut. Lieflike privaat braai-area en dit is baie veilig. Die diens was uitstekend en ek was deeglik ingelig voor ons inklokdatum en my navraag tydens my verblyf is vinnig en professioneel beantwoord.

Carlo S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Specious clean and warm.

We were pleasantly surprised how spacious the unit was. The unit gave us that warm welcome feeling after travelling 8 hours it just rejuvenated us. The only downside was that there was no safe to lock up valuables and the car park was far from the unit.

Adrian L - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian L
Gesin met klein kinders

Best accomodation in St. Lucia.

Central, modern, spotless, spacious, serviced, awesome outdoor braai area. Great spot. We will be back!

Daan S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan S
Gesin met klein kinders

Modern, netjies, gerieflik.

Uitstekende waarde vir geld. Perfekte basis om omgewing te verken.

Cillié M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cillié M
Saam met vriende

Fantasies aangenaam met uiters goeie diens en ten volle toegeruste eenheid.

Ons was 3 volwassenes en een jong kind en het ons verblyf terdeë geniet. Slaapreëlings was goed met kleuter by ons in die slaapkamer met dubbelbed. Enkel persoon in tweede slaapkamer. Het meestal uitgeëet of wegneemetes gekry, maar ontbyt self gesorg. Geriewe was baie voldoende en met skoonmaakdiens elke dag 'n plesier. Ek kan Stoneridge Self-Catering Units nie sterk genoeg aanbeveel nie!

Alice K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alice K
Gesin met tieners

Perfekte selfsorgeenheid.

Sentraal geleë, gemaklike en goeie waarde. Enigste negatief is miskien dat daar geen uitsig is nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Perfect self-catering unit.

Centrally located, comfortable and good value. Only negative is perhaps that there is no view.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lynn R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, modern apartment.

A lovely, modern apartment. Very clean and cozy. Situated right in the centre of St Lucia. Pity we had no hot water to shower in.

Annette V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V
Saam met vriende

Perfekte vakansiehuis in St Lucia!

Alles was perfek - ideale netjiese en skoon vakansiehuis in St Lucia. Die skoonmaakdienste elke dag is 'n groot bonus! Dubbel die hoeveelheid borde en eetgerei sal dit wel bietjie makliker maak. Sentraal geleë - jy kan na die hoofstraat met al die restaurante ens. loop!

Christa V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en modern.

Ons het dit baie geniet. Alles was skoon en netjies elke dag. Sal weer daarheen gaan.

Fouche B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fouche B
Gesin met klein kinders

Gerieflik, asof ons tuis is.

Wat 'n verrassing het op ons gewag, woonstel pragtig skoon, goed toegerus met baie gemaklike beddens. Was daagliks skoongemaak, selfs op kersdag. Braai-area is heerlik. Stone Ridge sal inderdaad ons keuse wees in die toekoms. Ek beveel aan met graagte.

Axel M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Axel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Zentral gelegenes Apartment.

Das Apartment ist modern ausgestattet und sauber. Der Innenhof ist groszügig mit einem Essplatz und Grill ausgestattet. Ein Sonnensegel bietet ausreichenden Schatten. Eine Möglichkeit sich draußen entspannt hinzulegen gibt es leider nicht - hier wären Liegen wünschenswert. Da das Appartment zu der zwar angrenzenden, aber nicht wahrnehmbaren Tankstelle mit gut ausgestattetem Minimarkt gehört, ist ein Ansprechpartner jederzeit vorhanden. Das Auto kann auf einem bewachten Garagenhof in der Nähe des Gemeinschaftspools abgestellt werden. Weitere Supermärkte und zahlreiche Restaurants sind fussläufig zu erreichen.

Chantal B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal B
Gesin met klein kinders

Alles is nuut, gerieflik, skoon, netjies en sentraal.

Die plek is splinternuut, al die meubels en toebehore is kwaliteit. Daar is lugversorging in die kamers en die stoepie is veilig toe om buite te sit en kinders om te speel. Hulle het nog nie 'n ontvangs-area nie en ons eenheid was 'n entjie van die swembad af (swembad is in die garage-area en die ingang na ons eenheid is in die straat kant).

Helanie H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helanie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en aangenaam.

Dit was baie lekker om by Stone Ridge te bly die diens was uitstekend en almal was baie behulpsaam. Die eenheid was baie mooi en skoon en gemaklik, hulle kan dalk kyk om in die sitkamer 'n ekstra waaier of iets aan te bring aangesien daar net 'n aircon in die slaapkamer is koel dit nie regtig die sitkamer gedeelte af nie.

Werner R - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner R
Gesin met klein kinders

Lekker soos altyd!

Ons het lekker gebly by Stone Ridge. Die akkommodasie is modern en beddens baie gemaklik. Sal weer terugkom!

Cayleen L - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cayleen L
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best holiday self-catering unit I have stayed in.

Very impressed with Stone Ridge Luxury self-catering units. The manager was lovely and friendly, the units where clean and had everything you needed. Definitely would go back again for another holiday. Highly recommend.

Wilna D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie netjies en vriendelike diens. Sentraal geleë. Loopafstand van alles af.

Kristian M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristian M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, modern, veilig en privaat.

Stone Ridge is ‘n modern, en het alles en meer, teen ‘n fantastiese prys. Ons eenheid het DStv, luversorging, en ‘n pragtige kombuis gehad. Teen net R850 per dag. Ook, die eenheid was elke dag skoongemaak terwyl ons St. Lucia platgereis het. Word beslis aanbeveel.

Pregs Y - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pregs Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

I would recommend the unit, very neat, tidy, clean and comfortable.

Humble Cornelis H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Humble Cornelis H
Gesin met tieners

Geweldig!

Voor 4 dagen met ons gezin verbleven wij hier. Vriendelijke ontvangst door Lena. Een prachtig nagenoeg nieuw huisje. Voorzien van alles wat je nodig hebt. Een mooie buitenplaats met braai. Een heerlijk zittende bank en 2 fauteuils in de kamer. Goede bedden en 2 badkamers. Alles was schoon en omdat het nieuw en smaakvol was ingericht zag het er lekker fris uit. Stone Ridge ligt verder op een prima plek midden in het centrum. Alles is goed afgesloten, en de Spar en restaurants liggen naast de huisjes. Hier heb je overigens geen last van omdat de huisjes achter een benzinepomp liggen wat hoger dan de straat van het centrum. Dus je zit er ook lekker rustig. Maar heb je de auto niet nodig. Die staat bij je huisje op een afgesloten plaats. Lena is een topper! Staat altijd klaar voor vragen enz. Kortom wij hebben genoten hier en wij vinden het een hele dikke aanrader! Met een hele goede prijs kwaliteit verhouding.

Gerda V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker daar gebly. Sal beslis weer wil kom.

Goed toegeruste woonstelletjie. Baie netjies en skoon. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Vriendelike diens.

George M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George M

Amazing!

Stone Ridge is a great and clean place to stay! Will definitely recommend it for travellers. 5 stars!

Judith M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith M
Gesin met tieners

Comfortabel en keurig verorgd appartement in een gezellig vakantiedorpje.

Wij hebben hier een paar heerlijke dagen gehad. Het appartement is makkelijk bereikbaar, midden in het dorp met winkels en horeca op loopafstand. Het is er veilig. Er zijn wel aapjes die erop uit zijn om je eten te pakken, niets onbeheerd buiten op tafel laten staan en de deur dicht houden als je niet in de buurt bent. De wifi was niet sterk, wordt aan gewerkt vertelde men. Wij hebben alleen een vaatwasser gemist. Het appartement werd elke dag keurig schoongemaakt.

Reinet G - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinet G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het.

Ons het baie lekker gebly in Stone Ridge. Die eenheid was skoon en netjies en baie goed toegerus.

Marie S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie S
Gesin met klein kinders

Lovely stay.

The apartment is conveniently situated behind the petrol station on the main road in St Lucia. We loved this because we were able to walk to the boat tour and restaurants. Plus very close to Spar the supermarket. It has a dedicated parking spot which was very convenient as well. The house had a lovely little pool area with you share with other guests and a paved outside area with built-in braai. Unfortunately it rained, so we didn't make use of this. The kitchen was fully equipped and brand new, kettle, toaster, oven, microwave, fridge/freezer. It had a lovely breakfast bar to sit and chat while you cook. The living area had two comfy chairs and couches, the light at night is stark, so bring some candle light of you want to give make it a bit warmer. DStv with flat-screen TV was great as we could watch the world cup football while it rained at night. The boys had a lovely twin room and private bathroom. And we had a separate room with king-size bed and en-suite toilet/basin/shower. We had a very comfortable stay and would go back! We missed some drying facilities, WiFi wasn't working and info about the place (like servicing times and days/checkout times/WiFi codes/etc.). Also be aware that the apartment is build above boat garages. When the boat owners opened their doors or collected their boats at 5 am, we normally woke up a bit and turned around, and we knew exactly when our neighbour had a shower as we suspect that this installation was somewhere in our roof.

Shirley V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley V
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en gerieflik.

Heerlike verblyf, was baie skoon en mooi! Hulle was besonders hulpvaardig. Pasop net vir die apies, hulle help hulself vinnig.

Hp Stiglingh S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hp Stiglingh S
Gesin met klein kinders

Netjies, baie beïndruk en luuks, waarde vir geld.

Ek sal die verblyf definitief aanbeveel.

Pieter V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alle verwagtinge is oortref.

Ons het baie tuis gevoel. Alles was net perfek!

Daan S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daan S
Gesin met klein kinders

Netjies en modern!

Splinternuut en modern met gehalte-afwerkings, goeie kwaliteit bykomstighede, beddens en linne.

Jolande D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolande D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, baie gerieflik, waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly! Die verblyf is baie mooi, skoon. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Fantasties!

Claudia W - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia W
Gesin met klein kinders

Duur, maar regtig wonderlik, mens kry waarde vir jou geld.

Kan nie kla oor hierdie verblyf, alles baie netjies en skoon en gemaklik. Het dit baie geniet!

John S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John S
Gesin met tieners

Great.

What a pleasure when the town's power was off and we power sweated through supper, the back-up generator was on at Stone Ridge and we could park in front of the aircons. Will use this facility again!

Riaan B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Vir seker waarde vir geld en ongelooflik netjies. Stapafstand van alles wat jy benodig. Beslis sal julle my weer sien.

Wanda T - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda T
Gesin met klein kinders

Nuut, modern en ruim.

Sien sterre.

Kishore B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kishore B
Gesin met tieners

Safe and clean apartments. Staff very friendly. Everything was perfect.

Excellent venue. Felt safe at all times. Excellent location.

Werner V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dit was heerlik gewees. Die braai-area is tops.

Sandrine M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandrine M
Gesin met klein kinders

Great place and very nice

We enjoyed our stay in stone ridge, was so relaxed and comfortable after a long travel. The quality of the apartment is really superb, nothing is missed, the terrace with the giant BBQ to share meals with your family just beside a lovely swimming pool with purple lighting at night. Very well placed for all safari and conveniences as well. The internet wasn't working during our stay but sure they will fix that. People are very helpful at the garage.

Leveshni R - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leveshni R
Gesin met klein kinders

Spectacular, wish we could have stayed longer.

Beautiful accommodation! Definitely worth it!

Hans S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

'n Baie netjiese en skoon verblyf wat stapafstand is van supermark en restaurante. Ons het baie veilig gevoel, lekker gebraai en geswem. Die lugversorging was baie waardeer.

Annette V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel soos ons eie huis!

Wow wat 'n ongelooflike mooi plekkie! So mooi ingerig met alles wat mens sal kan nodig hê! Baie skoon en netjies - ons het verskriklik lekker gebly, en sal vir seker terugkom met vriende!

Cillié M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cillié M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties vir vakansie in St. Lucia.

Uiters netjies, baie goed toegerus. Naby winkel, motorhawe, drankwinkel en meer as een restaurant - dus goed geleë en tog rustig en stil. Diens van personeel professioneel en vriendelik. Daaglikse skoonmaakdienste ook baie goed. Ook 'n swembad. Kan Stone Ridge Luxury Self-Catering Units baie beslis aanbeveel vir 'n vakansie om van te droom.

Sandra D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Fantastiese, netjiese, gerieflike, moderne units.

Mabo M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mabo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful accommodation. Great value.

Had a lovely stay at Stone Ridge. Hosts kept constant communication to ensure that all our needs were met. Definitely my preferred accommodation in St Lucia.

Gideon B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon B
Gesin met klein kinders

Bo verwagtinge.

Baie warm ontvangs, hoë gehalte-eenhede, baie goeie ligging.

Ilse V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V
Gesin met tieners

Nuwe, netjiese en skoon eenhede.

Ons is 'n gesin met 2 tieners en het die eerste week in Jan 2018 by Stone Ridge gespandeer. Ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam en die eenhede pragtig en skoon. Die beddegoed en handdoeke is goeie gehalte en gereeld vervang. Die eenhede is sentraal geleë en kan hoogs aanbeveel word as verblyf in St Lucia.

Flip V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Flip V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Baie goeie waarde vir geld. Al nadeel is dat daar nie vir eenheid 6 'n afdak/parkering is nie.

Joanna H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanna H
Gesin met klein kinders

Exceeded expectations.

It was a pleasure staying at Stone Ridge Apartments and it exceeded all of our expectations. The furnishings, layout, service and location were are exceptional and we would not hesitate to return there on our next visit to St Lucia.

Ronel B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en akkommoderende bestuur.

Aangenaam om met die bestuur te deel vanaf eerste oproep. Skoon, netjies en stil. Dit was 'n aangename vakansie. Baie dankie.

Elmarie P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie P
Gesin met tieners

Lekker groot en baie netjies.

Lekker groot kamers en het lugversorging in.

Marike S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike S
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly, was spyt om huis toe te gaan!

Ons het ons vakansie vreeslik geniet! Chalet is mooi nuut, skoon en stylvol ingerig. Ons sal beslis weer kom!

Leandi V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandi V
Gesin met klein kinders

Topgehalte verblyf, vriendelike diens, altyd bereid om te help met versoeke.

Dit was topgehalte verblyf, vriendelike diens, en altyd bereid om te probeer help met versoeke.

Nicci E - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicci E
Gesin met tieners

Gerieflik.

Gerieflike verblyf, bekostigbare verblyf.

David V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
David V
Gesin met tieners

Skoon ,veilige verblyf met vermaak en see op my deurstoep. Heerlike vakansie gehad, dankie.

Stone Ridge is 'n pragtige, nuwe en skoon eenheid. Die verblyf is gerieflik en naby alles. Ek sal Stone Ridge definitief aanbeveel.

Lelanie D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie D
Saam met vriende

Ons het heerlik gebly in 'n pragtige eenheid. Baie netjies.

Stone Ridge is definitief 'n móét indien jy vakansie wil hou in St Lucia. Die eenheid is ongelooflik mooi en netjies. Elke kamer het sy eie badkamer en 'n lekker groot leefarea en kombuis. Elke kamer het ook heerlike lugverkoeling. Ons eenheid was elke oggend mooi skoongemaak deur Stone Ridge se skoonmaakdienste. Ons het dit baie geniet. 10 uit 10.

Johan Z - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan Z

Baie netjiese akkommodasie. Goed geleë.

Baie netjiese akkommodasie. Goed geleë. 'n Groot probleem is dat daar net 4 van elk is sover dit eetgerei betref. Dit is wel net akkommodasie vir 4, maar mens wil werklik nie 'n mes of vurk waarmee jy kook elke keer eers was voor ete bedien kan word nie! Die en suite-badkamer het absoluut geen pakplek nie. Mens kan skaars twee tandeborsels en 'n buisie tandepasta neersit. Hierdie is uiters ongerieflik.

Stone Ridge Luxury Self-Catering Units's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer en dat jy dit onder ons aandag gebring het. Ons neem kennis hiervan en sal beslis hierna kyk.

Stone Ridge Luxury Self-Catering Units
Michelle A - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle A

Fantasties, fantasties, fantasties!

Wat ‘n heerlike ondervinding! Pragtige, ruim eenhede wat nuut gebou is. Dekor binne is smaakvol en modern. Buitebraai-area is lekker om by te kuier! Eenhede word daagliks gediens. Sal verseker aanbeveel en weer terugkom!

Stone Ridge Luxury Self-Catering Units's terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie, Michelle! As 'n nuwe instansie word dit verskirklik waardeer dat jy die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee. Ons hoop om jou gou weer terug te verwelkom by Stone Ridge.

Stone Ridge Luxury Self-Catering Units
Marisa R - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was alles en nog meer.

Woorde kan nie my tevredenheid verwoord nie. Die verblyf is luuks, die diens uitstekend en die ligging nommerpas naby alles. Veiligheid is 'n prioriteit en veilige onderdakparkering 'n belangrike pluspunt. Om als te kroon Dstv met Kyknet in die pakket, pure bederf soos die heerlike beskuit en flink diens! Ek kan met 'n tevrede glimlag Stone Ridge Luxury Self Catering Units aanbeveel! Vyfster plesierverblyf!

Stone Ridge Luxury Self-Catering Units's terugvoer

Baie baie dankie vir jou resensie en dat jy die tyd geneem het om vir ons terugvoering te gee. Ons waardeer dit verskiklik en hoop om julle weer later die jaar terug te verwelkom!

Stone Ridge Luxury Self-Catering Units
Sithembile R - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sithembile R
Saam met vriende

Thank you Leandra for making our stay easy.

You were always ready and available for us. The place is beautiful. It's a home away from home

Stone Ridge Luxury Self-Catering Units's terugvoer

Thank you for the great feedback and taking the time to review us. It is greatly appreciated! We hope to welcome you back again soon!

Stone Ridge Luxury Self-Catering Units
Lu L - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lu L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Baie mooi en sal dit aanbeveel.

Riana B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Alles was goed, behalwe: Daar is nie 'n ontvangs nie. Dit het ons lank geneem om agter te kom ons moet die sleutel by die garage kry en toe kry ons die verkeerde sleutel. Nie warm water by badkamer wasbak nie. Min toiletpapier.

Stone Ridge Luxury Self-Catering Units's terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Riana! Konstruktiewe terugvoer word altyd waardeer en ons kyk altyd waar ons kan verbeter.
Ons vra verder onverskoning dat ons jou nie geskakel het na ons geen terugvoer van jou ontvang het na die e-pos met al die inligting aan jou gestuur is nie.

Stone Ridge Luxury Self-Catering Units
Stephan S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan S
Gesin met klein kinders

Gemaklik en gerieflik.

Hulle was nog besig om te bou, dit was die enigste negatief.

Michaela Saehrendt G - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michaela Saehrendt G
Gesin met klein kinders

Clean, spacious, helpful staff.

Clean, spacious, helpful staff. Newly build.

Carla J - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla J
Gesin met klein kinders

Wonderlike ervaring.

Ons sal beslis nie die moeite doen om ander verblyf te soek wanneer ons weer St Lucia toe gaan nie. Stoney Ridge was wen wen in alle opsigte! Huis weg van die huis af. Alles waarvoor ons moontlik voor kon vra was tot ons beskikking.

Nadia D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die perfekte ruspunt.

Verblyf is netjies en wel uitgeleë. Naby winkels maar vêr genoeg vir stilte.

Urvashi R - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Urvashi R

Relaxing, comfortable stay.

Beautiful self-catering accommodation with everything we needed during our stay. Modern, well-equipped kitchen and spacious living spaces perfect for our family of four.

Clarise B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tien uit tien.

Enigste klagte wat ons het, is dat ons nie langer kon bly nie. Top verblyf in St Lucia, nuut, luuks en gerieflik ons sien julle definitief binnekort weer!

Elmien B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien B
Saam met vriende

Stone Ridge is vir seker my eerste keuse vir verblyf in die toekoms.

Veilige, netjiese, privaat eenhede. Moderne, stylvolle dekor en uitstekende braai-area. Personeel vriendelik! Beslis 'n nuwe juweel in die hartjie van St Lucia.

Trudie O - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese netjiese gerieflike sentraal eenhede.

Voorstel dat daar tipe kleredroograkke beskikbaar gestel word vir nat handdoeke. 'n Kluis kan ook bygevoeg word.

Wentzel D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wentzel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie lekker gebly; waarde vir geld; beveel dit aan; beste blyplek in die dorp en wanneer hulle klaar is met die bouery, sal die sekuriteit ook puik wees.

Casey K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Casey K
Gesin met klein kinders

Lovely modern, clean and cosy accommodation suited for the whole family!

We were very impressed with Stone Ridge Luxury Self-Catering Units. Our unit was spotless every day when coming back from a day out. A clean modern look makes this place timeless and a stunning place to stay. We also really enjoyed the patio space outside! We will definitely be returning.

Karin L - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, netjies, baie goeie diens.

Wat 'n heerlike paar dae. Die personeel is vriendelik en hulpvaardig. Regtig 'n heerlike bly-ervaring.

Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamingostraat, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADM5Rf6aFzdiKUaydgPrmNqpb3uwK73i9xD1ixr0kMVsJkbz3LX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 78 5 1 5 Flamingo Street St. Lucia 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.375686390716 32.412528441139
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za