+14
Selfsorg in McGregor

Stonehill Cottage

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

25% AF!
Spesiale Aanbod
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 11 Nov 2025 tot 31 Jan 2026.
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1A Church Street, McGregor, 6809, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Stonehill Cottage is 'n selfsorgkothuis in McGregor. Dit is langs die hoofhuis geleë en is gerieflik naby wandelpaaie, bergfietsroetes en die Krans Natuurreservaat geleë. Daarbenewens is plaaslike restaurante en kroeë binne loopafstand, en uitstekende wyn is net 'n klipgooi van die dorp af.

Stonehill Cottage is bekoorlik en het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die aparte kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Die leefarea het 'n klein eetkamertafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet, en die glasdeure lei na 'n privaat patio met buitemeubels en braaigeriewe. Gaste het toegang tot gratis WiFi.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 44

Resensies 539

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 1A Church Street, McGregor, 6809, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stonehill Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
25 % AF
R 1 100 R 825
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 100
25 % AF
R 1 100 R 825
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 100
25 % AF
R 1 100 R 825
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1A Church Street, McGregor, 6809, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29e2a8553094f29cffd957607d5f2fd002666aa0e67b7779bde2f1d1fda9a0b92ecae4bf18c45b8c6fe036729efcf81659df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R825 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 1A Church Street McGregor 6809 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9465026633 19.824394107935
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang