StoneHouse Stables

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 15 % af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 4 Nov 2019 tot 28 Nov 2019.

Beskrywing

StoneHouse Stables is 'n selfsorghuis op 'n melkplaas sowat 20 km van Stanford af. Die plaas is die ideale plek om te bly as jy die Overberg wil verken.

Hierdie rustieke dog bekoorlike plaashuis het slaapplek vir 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers en 3 badkamers. Drie van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die ander 3 het elk 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n buitebadkamer met 'n stort en 'n bad. Die ruim kombuis is goed toegerus.

Die oopplan-leefarea het 'n ingeboude kaggel en lei na die boma en vuurmaakplek wat teen die wind beskut is. Gaste is welkom om op die plaas rond te wandel, in die rivier te swem of roei, of om die winkel op die perseel te besoek en plaaslike melkprodukte te koop.

StoneHouse Stables is sowat 30 km van Hermanus en Gansbaai af en 132 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na StoneHouse Stables gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 R680 per nag (vir 2 mense)

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 4 Nov 2019 tot 28 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za