LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stoneridge Guesthouse | LekkeSlaap
+28

Stoneridge Guesthouse

136 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kiewietstraat 4, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Stoneridge Gastehuis is op 'n koppie op die walle van die Gariepdam geleë met 'n uitsig oor die verlate vallei van die Bo-Karoo. Dit is 40 km noord van Colesberg in Sentraal Suid-Afrika geleë.

Die gastehuis bied gerieflike, goed ingerigte verblyf in 2 dubbelkamers, elkeen met 'n en suite-badkamer. Daar is 3 gesinskamers met 'n dubbelbed, 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort elk. Daar is ook 'n plonspoel in die pragtige tuin en ons kroeg-sitkamer.

Slegs verblyf en 'n kroeg. Geen etes word bedien nie en daar is nie braaigeriewe nie.

Slegs klein honde word toegelaat.

Kenmerke

Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 136 resensies vir Stoneridge Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Kiewietstraat 4, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Stoneridge Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gariepdam Vrystaat
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kiewietstraat 4, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwYzVhMDNjLWVjMzItNGNhZS1hNWFiLTNjYzNkZGI2NWNkYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 136 5 1 5 4 Kiewiet Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 09:00 -30.600998874936 25.491886138916
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!