Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stonewood Mountain Cabin

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023 en 01 Jan 2024 to 30 Jan 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023 en 01 Jan 2024 to 30 Jan 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let dat daar 'n 300 m lange grondpad na die verblyf lei. Gewone voertuie sal daarop kan ry, maar gaste word aangeraai om voor donker te arriveer.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Beperkte sonkrag is beskikbaar, maar hang van die weer af. Die krag sal baie wees wanneer die son skyn en min wees wanneer dit bewolk is. Hoe lank die krag hou, hang af van hoeveel gaste daarvan gebruik maak, maar wanneer die batterye vol is (soos op 'n sonnige dag) sal dit voldoende vir ligte wees en om selfone en ander klein toestelle te laai, indien nodig. Olielampe word voorsien as die krag afgaan, maar gaste moet asb. alles anders saambring wat hulle moontlik kan nodig kry.

Let dat wanneer daar nie krag is nie, dit die waterdruk sal beïnvloed, want dit gebruik 'n pomp wat elektrisiteit gebruik. Lae waterdruk lei tot probleme met warm water en dit beteken dat dit moontlik daartoe kan lei dat daar geen warm water is nie.

Al die huis se water word vanaf 'n fontein in die natuurreservaat en nabygeleë riviere gepomp. Die eienaar doen nie toetse op die water nie. Indien gaste nie die water wil drink nie, word hulle streng aanbeveel om hulle eie drinkwater saam te bring.

Omdat sonkrag gebruik word, is daar nie 'n oond of 'n mikrogolfoond nie.

Oop vure word glad nie buite die kothuis toegelaat nie, behalwe die gasbraai. Dit sluit die gebruik van vuurhoutjies en aanstekers buite die kothuis in.

Geen harde musiek word toegelaat nie en gaste mag nie die bure pla nie. Wees asb. bewus van die feit dat dit in 'n natuurreservaat geleë is en dat daar ander natuurgeluide is waarna jy kan luister.

Kinderbeleid:
Kinders is welkom en word by die maksimum aantal gaste wat toegelaat word (6) ingesluit.
Let dat daar 2 verhewe areas is wat gevaarlik kan wees vir kinders indien hulle nie versigtig is nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 12 van Korteilands-plaas, Mount Bain Privaat Natuurreservaat, Breederiviervallei, Bainskloof, 6858, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA850d7bfa7e7f9631af74689db55fba46648e4244df18c5bc0b6f902c8392338687c19961a30a9f1ee4f07603963b8839dc97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Portion 12 of Korteilands Farm Mount Bain Private Nature Reserve, Breede River Valley 6858 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.525797773733 19.182737945742
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem