LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stoneyhall Farm | LekkeSlaap
+65

Stoneyhall Farm

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 23 resensies vir Stoneyhall Farm
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Doreen S - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Ons verblyf by Stoneyhall was absoluut fantasties. Ek is so spyt ons kon net een nag daar oorbly, maar ek sal definitief in die toekoms weer daar bespreek en dan langer bly. Die huisie was vreeslik mooi netjies en die ligging en omgewing is so bitter mooi. Santie is ook 'n fantastiese gasvrou en het soveel moeite gedoen toe daar so 'n klein bietjie ontwrigting ontstaan het. Ek kan gerus aanbeveel dat enige iemand wat 'n rustige wegbreek naby die Middelande en die berge soek hier kan oorbly. Dit was 'n fantastiese ervaring.

Alfred K - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfred K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weekend breakaway.

We had a restful, peaceful and happy weekend at Stoneyhall. It is "far from the madding crowd" which is precisely what we needed. Our puppy had a ball. If you plan to braai, take your own braai as the provided facility is inadequate. Otherwise, Stoneyhall is a very pleasant place. Thank you Santie.

Tienie N - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tienie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peacefully getaway.

Dirt road of 14 km to be taken very slow on a normal car with it being a bit of a challenge in places when wet.

Yvonne L - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Yvonne L
Gesin met klein kinders

Very disappointed and not somewhere we will be going again.

When we arrived were told that the cottage was open and that's all. Got to the cottage, which was very cold and did not have any wood to make a fire (which was supposed to be there). Then wanted to make coffee but the whole inside of the kettle was black, had to boil water on the stove (looked inside the oven to find it extremely dirty so we could not cook our dinner). In the one bathroom the bath mat was dirty and the other bathroom door was jammed, making it hard to get in to use the toilet. We were finally given wood at 18:30 and ask to have a new bath mat as it stipulated for us not to use towels on the floor. They took the mat and never returned. Did not see a single person the next day either, so we left the keys at the reception and left.

Elsa N - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike plek op 'n baie mooi liggng.

Ons het ons veblyf baie geniet! Dit is rustig en 'n mens kan lekker ontspan. Die cabin is baie mooi gelee met 'n mooi uitsig op die berge! Baie dankie. Elsa

Herman H - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Die naweek sal ons altyd onthou. Dit was net wonderlik.

Gordon V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gordon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, stil en weg van die alledaagse geraas.

Die plaas is ideaal om jou siel weer te vind en net weer jouself bymekaar te maak. Ongelukkig is die pad na die plaas so bietjie van 'n uitdaging, maar as jy eers daar is, is alles vergete.

Lynette B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette B
Saam met vriende

Baie gerieflik en heerlike wegbreek van die stad.

Gasvrou was baie verwelkomend en vriendelik. Die huisie het als gebied wat nodig was en dit was skoon en netjies. Baie veilig gevoel en die rustigheid was heerik. Die badkamer se pragtige uitsig een groot pluspunt. Grondpad vanuit die dorp in goeie toestand. Baie sentraal geleë. Heritage Kwekery een groot lushof met baie vriendelike eienaars en baie behulpsaam.

Wilhelm N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wilhelm N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, maar het meer verwag.

Ons het laat by die eenheid opgedaag, maar Santie het gesorg dat die eenheid oop was met aankoms. Ons het in die Lilly eenheid gebly. Dit is goed ingerig en het 'n mooi uitsig. Die eenheid kon skoner wees en basiese geriewe soos opwasmiddel en toiletsproei was nie beskikbaar nie. Ons is egter onkant gevang deur die 13 km se slegte grondpad tot by die plaas en dus kon ons nie eintlik verdere plekke in die omliggende omgewing besoek of verken nie, wat baie jammer is, en ook nie na 'n winkel ry nie. Besoekers met bakkies en/of SUV's wie nie omgee om bietjie te stamp nie, sal hiervoor kan werk. Ons was gelukkig genoeg om Drakensberge met sneeu op te sien en die uitsig vanuit die bad is puik.

Stoneyhall Farm se terugvoer

Beste Wilhelm
Ek is baie jammer om the hoor julle was nie baie beindruk met julle verblyf hier by ons nie.
Wat die skoonheid aanbetref, ek het die eenheid self geinspekteer voor julle aankoms. Alles was baie skoon. Soos jy op my ander resensies kan sien is die eenhede altyd mooi skoon.
Julle moet ook in ag neem dat ons 6 maande laas enige reën gehad het en die stof kruip orals in, al maak jy nou skoon is dit oor 5 minute weer stowwerig.
Dit is ook die rede waarom die grondpad nie in 'n baie goeie toestand is nie. Dalk moet julle eerder in die somer hierdie rigtig kom wanneer die aarde skoon gewas is en die paaie beter. Hulle wag altyd vir reën om die paaie te skraap.
Ek sit nooit enige toilet verfrisser in die badkamers nie, dit is nog nooit iets waaroor ons 'n klagte gehad het nie.
Ek sou graag wou hê dat julle my net kom sê het die opwasmiddel is klaar, ek sou dadelik 'n vol bottle gestuur het. Jammer daaroor, dit was wel my fout.
Groete, Santie.

Stoneyhall Farm
Corme V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Corme V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike verblyf.

Heerlik gebly en die omgewing baie geniet. Lilly Cabin was baie oulik. Sal definitief weer gaan.

Muriel M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muriel M
Saam met vriende

Pragtig!

Sien sterre! Ons het heerlik gekuier!

Marie C - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike chalet wat goed toegerus is en veilige parkeerplek het.

Ons verblyf geniet in 'n pragtige, privaat en goed toegeruste chalet op Stoneywall Farm. Pragtige berg omgewing met inheemse bos uitsig. Vriendelike bestuurder, Santie, was baie kundig oor die Underberg- en Sani-pas-omgewing. Sy het selfs geadviseer oor die goedkoopste motorhuis vir diesel in die omgewing!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely well-equipped chalet with safe parking.

Enjoyed our stay at lovely private and well-equipped chalet on Stoneywall Farm. Beautiful mountain setting with indigenous forest views. Friendly manager, Santie, was very knowledgeable about the Underberg and Sani Pass environment. She even advised about the cheapest garage for diesel in the area!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ruan G - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en tevrede.

Was vreeslik still en aanpassing, het die stilte geniet en die uitsig wat met dit gekom het.

Alistair B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alistair B

Stunning location, perfect for family groups wanting privacy and a place to play with kids.

We stayed in the Haycroft Lodge unit. It was a lovely, scenic venue with an amazing view overlooking a nice dam for the kids to fish, canoe and have some freedom to explore safely. Large grassy area was a great place to play with kids. Accommodation was comfortable and clean, service was great but balanced to suit privacy. Highly recommend this venue for a large group with kids.

Adelaide O - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelaide O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent accommodation!

We stayed in one of the log cabins which has a great view of the mountains. The cabin is very well equipped with everything you could need. Perfect place to just relax and break away from city life and stress. Will definitely go back sometime!

Stoneyhall Farm se terugvoer

Thank you for the great review. We really appreciate it.

Stoneyhall Farm
Maureen P - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maureen P
Saam met vriende

Thank you.

We all enjoyed our stay at Stoneyhall. The welcome, service and accommodation are all highly recommendable. Thank you.

Zelda M - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ons was vriendelik verwelkom. Die lodge was goed ingerig en netjies. Ideaal vir 2 mense wat net wil wegbreek van die gejaagde lewe want jy bly op jou eie en daar is geen TV nie. Het die bad geniet wat uitkyk op die berge. Die eerste dag toe ons daar aankom, was dit verskriklik warm gewees (dit is gewoonlik nie so warm in die berge nie). Daar was nie 'n waaier in die lodge nie so ons het vrek warm gekry. Die gasvrou het spesiaal in dorp toe gery om vir 'n waaier te soek, maar kon ongelukkig nie een kry nie. Gelukkig was dit net die een dag so warm, die volgende dag het ons weer bitter koud gekry. So vat maar winter en somersklere saam. Ek het ook vergeet om brood in te pak en die gasvrou was so behulpsaam dat sy vir my 'n brood gegee het i.v.m dat ek spesiaal in dorp toe moes ry om een te koop. Die enigste slegte deel van ons verblyf was die grondpad op pad plaas toe. Dit is okay as jy 'n 4x4 of bakkie het, maar met 'n BMW moet jy maar BAIE stadig ry. Verder het ons lekker gerus. Jammer dit was so kort.

Gareth C - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gareth C
Saam met vriende

A pleasant and relaxed stay in comfortable surrounds.

Nice comfortable accomodation and tranquil setting good value for money and a clean and compact unit.

Willem C - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n fantastiese, ongelooflike ervaring. Kon nie vir beter gevra het nie!

'n Gesellige, skoon, netjies houthuisie met gemaklike geriewe. Alles tot mens se beskikking, privaat en rustig. Sal beslis aanbeveel aan enige persoon wat belang sal stel!

Ansie C - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie C

Gerieflike, netjiese selfsorgverblyf met pragtige uitsig op berge.

Vriendelike, hulpvaardige gasheer. Rustige, stil omgewing. Die laaste 12 km grondpad na Stoneyhall kort bietjie aandag.

Jared K - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jared K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect getaway location

We loved Stoneyhall Farm. The cottage was exactly what was needed. It was neat and tidy and has everything you need. We unfortunately didn't get a chance to fish but because of the location we were able to do some amazing drives in the berg.

Hugo D - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just plain amazing!

Thanks for an awesome time to Santie and Ian!

Anele Charity M - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anele Charity M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly service and fantastic value for your money.

Hassle free, neat and cosy, and great value for your money. We did not have to worry about a thing. Great views from the cottage. Keep it up!

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bushman's Nek-rylaan, Distrik-pad D600, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRhY2U1NWE0LTY4NWMtNDhkNi05MjIzLTRiMzQ2YjQ2Y2QxZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Bushmans Nek Road D600 district road 3257 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.804764867964 29.354361838765
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!