Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stop and Stay Otavi Rest Camp

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Troosley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Stop and Stay Otavi Rest Camp
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Venice S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Venice S

Oornag.

Het vir 1x nag oorgeslaap, was alreeds dinker met aankoms. Herman het ons vriendelik verwelkom en het uit sy pad gegaan om te sorg dat elke kamer 'n draagbare aircon kon kry en dat ons almal gemaklik is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een nag oorgeslaap.

Vriendelik ontvang, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk C
Saam met vriende

Oorslaap op pad na Caprivi.

Geleë in die industriële gebied. Trokke raserig voornag. Die kamers is baie basies. Skoon en netjies. Wifi net by gemeeskaplike kombuis. Die terrein skoon en netjies en die toesighouer/opsigter baie baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stop and Stay Otavi Rest Camp se terugvoer

Dankie vir julle terugvoering.
Die Wi-Fi sal aan aandag gegee word.
Sien uit na julle volgende besoek.

Stop and Stay Otavi Rest Camp
Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R240
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 47 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rolandstraat 237, Otavi, 0000, Otjozondjupa
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23ef17cd0f26313b2b4c78a20cfeaf1525d570ea63e99dd889fbfb2dea3241cbdf8641ac549cada550b28d2c292b2c24beb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R240 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 237 Roland Street Otavi 0000 Otjozondjupa 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -19.642468397714 17.33728763373
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem