Strandhuis
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1ste Laan 108, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Strandhuis bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike vakansiehuis in Kleinmond. Die huis is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek stapafstand vanaf die see.
Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte toilet, en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV, gemaklike sitplek, 'n ingeboude braai en 'n etenstafel.
Daar is ook WiFi, veilige parkeerplek en 'n privaat tuin met sitplek en braaigeriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by Strandhuis sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- WiFi
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tinus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1ste Laan 108, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Gaste dink Strandhuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1ste Laan 108, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom