LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Strandhuis | LekkeSlaap
+18

Strandhuis

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Strandhuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hilletje B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilletje B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was asbsoluut fantasties en goed ingerig.

Die huis was uiters skoon en netjies. Die kombuis is ingerig met alles wat mens sou nodig kry. Die huis het ’n pragtige uitsig - net ongelooflik! Ons kom beslis terug.

Paul B - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B
Gesin met klein kinders

Awesome.

Our stay was awesome.

Lydia S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia S

Heerlik.

Dit is pragtig, dit was so lekker dat ons vir seker weer teruggaan.

Veronica B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Veronica B
Saam met vriende

Baie lekker gebly met alles wat ons nodig gehad het.

Gerieflike huis met uitstekende see-uitsigte.

Mandy M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy M
Gesin met klein kinders

Afgeleë, rustig en mooi plek.

Het presies gekry waarna ons gesoek het, dit was fantasties om walvisse van die dek af te sien. Skoon, goed toegerus, gerieflike hut.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Secluded, tranquil, scenic spot.

Got exactly what they were offering, the whale watching from the deck was a fantastic extra. Clean, well kitted out, comfortable cabin.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Donna T - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donna T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike uitsig.

Dit is 'n wonderlike plek. Dit is op die water geleë met 'n ongelooflike uitsig. Alles wat nodig is, is daar. Die enigste nadeel is die grondpad tot by die huis. Dit is in 'n vreeslike slegte toestand. Dit het ons egter nie afgesit nie en sal definitief weer hier gaan bly.

Mandla N - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandla N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

We enjoyed the stay. Great!

Strandhuis's terugvoer

Thank you very much for the feedback. I would also like to thank you for looking after the home as you would your own.

Strandhuis
Vanaf
R2 750
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 750
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivier-weg, Eersterivier, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f7af15376ec35c4f283d1b7c6a453c6ff3255b6e3062507601f90faf0daebcb6665544d03e36f6cb29cf7705b12c9497682?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750  per nag, vir 8 mense 7 5 1 5 Eersterivier Road Eersterivier 6303 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.074107 24.22739
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!