+20
Selfsorg in Boggomsbaai

Strandloper

15 gaste

6 slaapkamers

11 beds

5 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Marlin Close, Boggoms Bay, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Strandloper is 'n bekoorlike kuswegbreekplek in die rustige kusdorpie Boggomsbaai, ongeveer 30 km vanaf Mosselbaai langs die Tuinroete. Die selfsorghuis is ongeveer 700 m van die strand af geleë.

Die eiendom beskik oor 6 slaapkamers en 5 badkamers en bied gemaklik slaapplek vir 12 volwassenes en 3 kinders. Die hoofhuis het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Slaapkamer 1 is ingerig met 'n koninggrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Slaapkamer 2 het 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. In die aangrensende gedeelte het Slaapkamers 3 en 4 elk 'n koningingrootte bed. Hierdie kamers deel toegang tot 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Slaapkamer 5 is ingerig met 'n dubbelbed en 3 beddens vir kinders. Hierdie kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Slaapkamer 6 het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, wasmasjien en tuimeldroër. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV met volledige DStv-toegang, gratis WiFi, 'n kaggel en 'n groot binnebraai.

Gaste kan ontspan op die patio of balkon, die buite-warmbad geniet, of die pragtige kusuitsigte inneem. Veilige parkering op die perseel word voorsien. Gaste kan lang wandelings, swem en in die golwe speel met lewensredders aan diens gedurende die spitsseisoen.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel

Ligging

  • 1 Marlin Close, Boggoms Bay, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 12)
Bespreek

1 Marlin Close, Boggoms Bay, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe053b07a7c87aa24527e1203eb73ca48ae2a5278d0b78d7ce803c2051ea2bd169c145faf83b3e123af42dd72d5dd07e63547?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 12 mense 1 Marlin Close Boggoms Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.2637478 21.9090277
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang