Selborne Akkommodasie by Stratfords Guest House | LekkeSlaap
+14

Stratfords Guest House

B&B
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frere-weg 31, Vincent, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Stratfords Guest House bied B&B-verblyf en is in Oos-Londen geleë. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na vakansie- of sakeverblyf.

Verblyf by Stratfords Guest House beskik oor 12 unieke kamers. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het ook 'n TV, verwarmer, waaier en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt word in die eetarea voorgesit.

Daar is goed toegeruste konferensiegeriewe te huur met plek vir 40 afgevaardigdes. Die gastehuis het ook gratis WiFi, 'n swembad, braaigeriewe en veilige onderdak- en oop parkeerplek.

Stratfords Guest House is sowat 300 m vanaf Vincent Park-winkelsentrum en restaurante en 2,6 km vanaf Hemingsways Mall en Casino en ander besienswaardighede in die dorp.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Frere-weg 31, Vincent, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frere-weg 31, Vincent, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANz1XiddKB4aOSjE3vliKq17cOQRqfVKp94gP1xkOqlZ36xS2V3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 31 Frere Road Vincent 5241 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.9856582487 27.902275817127
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za