Strathnaver Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Strathnaver Cottage is 'n bekoorlike B&B op die eienaar se perseel in Darling in die Wes-Kaap. Dis perfek vir paartjies of individue wat op soek is na gerieflike verblyf in 'n rustige omgewing, naby verskeie doendinge en geriewe.

Die kothuis is ruim en het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eenheid het 'n privaat ingang en is omring deur 'n goed versorgde tuin waar die inwonende katjie graag kom kuier. 'n Heerlike plaasontbyt word bedien en daar is parkeerplek vir 1 voertuig beskikbaar.

Strathnaver Cottage is ook baie naby verskeie winkels, restaurante en museums. Die kothuis is ry-afstand vanaf historiese besienswaardighede in die dorp, natuurreservate en uitstekende wynkelders.

Slaapplek

'n Bespreking by Strathnaver Cottage sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Geriewe

  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Strathnaver Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R980 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false