Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strelitzia

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Enkeldoringlaan 22, Proteapark, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Strelitzia is 'n privaat kamer wat gerieflike oornagverblyf op die eienaar se perseel in Rustenburg bied.

Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n privaat ingang, 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n TV, plafonwaaier, gratis WiFi, yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Die kamer lei na 'n lieflike tuin waar gaste kan ontspan. 'n Gemeenskaplike swembad is ook beskikbaar.

'n Omsetter voorsien laaipunte vir selfone en hou die WiFi aan die gang. 'n Kragopwekker is op versoek beskikbaar en 'n Jojo-tenk word waterverbruik voorsien.

Die verblyf is naby skole, hospitale en winkelsentrums in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Strelitzia sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Strelitzia
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Frankie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 5

Ligging

  • Enkeldoringlaan 22, Proteapark, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Gaste dink Strelitzia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Enkeldoringlaan 22, Proteapark, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88ba5fb4226565d6705d52775eb19957d4b976d465495139c78df81ba2743c56ca59d19ded499d6f0342480c277643a09cfc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 22 Enkeldoring Avenue Protea Park 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.694951315097 27.211851894978
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem