Studio @ 25
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 25 Fairways Street, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Studio @ 25 is geleë in Langebaan, 'n bekoorlike kusdorp in die Wes-Kaap, aan die oostelike oewer van die Langebaan-strandmeer. Dit is die ideale toevlugsoord vir 'n paartjie of 'n solo-reisiger.
Die ateljee het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek vir 2 gaste. Dit is gemeubileer met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort.
Die leefarea sluit 'n gemaklike rusbank en 'n TV in, en die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, lugbraaier en ketel. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar vir ekstra gerief.
Die eiendom is gerieflik geleë naby die Mashie Gholfbaan en is ongeveer 2 km vanaf Main Beach, sowel as nabygeleë restaurante en winkels.
Ligging
- 25 Fairways Street, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
25 Fairways Street, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang