+24

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 47 Market Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Studio 47 bied gemaklike oornagverblyf op die eienaar se eiendom, in 'n pragtig ingerigte tuinkothuis in Prins Albert.

Die kothuis bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg, gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, 'n tafel vir 2 en 'n slim-TV met stromingsdienste. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Gehalte linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, noodsaaklike eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe in. Gratis WiFi is ook beskikbaar, en die kothuis is toegerus met 'n houtkaggel vir koeler aande.

Stap buite op die oordekte patio, waar gemaklike buitemeubels die perfekte plek bied om jou oggendkoffie te geniet. Veilige parkering is beskikbaar. Die kothuis is ideaal geleë naby 'n verskeidenheid plaaslike eetplekke en winkels, sowel as 'n hotel met 'n gin-kroeg, wat 'n gewilde bymekaarkomplek is vir plaaslike inwoners om rugby te kyk.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Stroomdienste

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Henno V
Saam met lewensmaat
5.0
Stylvolle juweel in die hartjie van die dorp. Studio 47 is baie stylvol ingerig. Dit is duidelik dat daar aansienlike aandag aan die estetiese detail ...
Sien meer
Des 2025
Pieter K
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Stunning!!!!!!!!!!!!!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Karien M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, rustig, en privaat. Hulle plek is stunning! Heerlik gebly. is wonderlik. Ons kan hulle beslis aanbeveel.
Aug 2025
Bibi V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese oornag studio met alles en nog meer! Fantasties! Christo en Desiree was so gasvry! Ons sal dit beslis aanbeveel. Pragtige plek.
Aug 2025
Heidi G
5.0
Die beste plek ooit, ongelooflik stylvol en loopafstand na alles. Dit is ongelooflik! Loopafstand na alles. Top kwaliteit en alles so stylvol. Een van...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Desirée Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • 47 Market Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Studio 47 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

47 Market Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6b9dad14f263162bb55e6c60cacb0f9b713d82337ef6dea3e8508bb9d6713ec5c3955793df8887e934dee52889d07a5a8af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 47 Market Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.22823 22.029689

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang