2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 47 Market Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Studio 47 bied gemaklike oornagverblyf op die eienaar se eiendom, in 'n pragtig ingerigte tuinkothuis in Prins Albert.
Die kothuis bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg, gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, 'n tafel vir 2 en 'n slim-TV met stromingsdienste. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Gehalte linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, noodsaaklike eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe in. Gratis WiFi is ook beskikbaar, en die kothuis is toegerus met 'n houtkaggel vir koeler aande.
Stap buite op die oordekte patio, waar gemaklike buitemeubels die perfekte plek bied om jou oggendkoffie te geniet. Veilige parkering is beskikbaar. Die kothuis is ideaal geleë naby 'n verskeidenheid plaaslike eetplekke en winkels, sowel as 'n hotel met 'n gin-kroeg, wat 'n gewilde bymekaarkomplek is vir plaaslike inwoners om rugby te kyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Desirée Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 47 Market Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Gaste dink Studio 47 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
47 Market Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang