Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio on Thirteen

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13de Straat Parkhurst 11, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Studio on Thirteen is 'n pragtige tuinateljee op die eienaar se perseel in Johannesburg. Die ateljee het 'n privaat ingang en is 'n uitstekende keuse vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n gemaklike koningingrootte-bed en die badkamer het 'n groot stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die ruim sitarea het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n lessenaar en gratis WiFi.

Buite is daar 'n privaat binnehof met buitesitplek sodat gaste lekker na 'n lang dag kan ontspan. Die eiendom het 'n elektriese heining, sekuriteitstrale en kameras wat veiligheid verseker. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Studio on Thirteen sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Studio on Thirteen
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jenna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Ligging

  • 13de Straat Parkhurst 11, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Gaste dink Studio on Thirteen het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13de Straat Parkhurst 11, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b4b16c32cd33044f535abca6d4965b7f0c2aeb348afd8fafc852e05ec28810c0ba31a1be7e69b8a441616048fe330abfd15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 11 13th Street Parkhurst Johannesburg 2193 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.137092829491 28.01240067232
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem