Auckland Park Akkommodasie by Studio on Walton | LekkeSlaap
+17

Studio on Walton

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waltonlaan 32, Auckland Park, Johannesburg, 2092, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Studio on Walton, in die rustige woonbuurt Auckland Park, is net 'n kort entjie se ry van Johannesburg se middestad af. Dit is ideaal geleë naby die restaurante en winkels van Melville, winkelsentrums en skole en universiteite in die omtrek. Milpark Hospitaal en Garden City Clinic is in die omgewing.

Die verblyf bestaan uit 'n losstaande eenslaapkamerkothuis op die eienaar se perseel met 'n aparte ingang. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Addisionele geriewe sluit 'n TV met DStv en WiFi in. 'n Buite-braai kan, op versoek, verskaf word en kan op die stoepie gebruik word. Veilige parkeerplek vir 1 klein tot medium voertuig is op die perseel beskikbaar. Doen asseblief navraag oor groter voertuie.

'n Skoonmaakdiens is beskikbaar op Maandae, Dinsdae, Woensdae en Vrydae.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Gold Reef City, Turffontein Renbaan, Lindfield Victorian House Museum, Roka Bar en Adventure Golf Randburg in.

Slaapplek

’n Bespreking by Studio on Walton sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir Studio on Walton
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Waltonlaan 32, Auckland Park, Johannesburg, 2092, Gauteng
  • Gaste dink Studio on Walton het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waltonlaan 32, Auckland Park, Johannesburg, 2092, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVkNzNjNTZjLTc1MTctNDQ5MS1iMTQyLWRmNmQ3NjFkY2FiZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 32 Walton Avenue Auckland Park 2092 Gauteng 086 999 0018 16:00-20:00 10:00 -26.179669823652 28.011787201224
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za