Studio With A Stunning View
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Buitekant Street, Gardens, Cape Town, 8000, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Studio With A Stunning View is 'n stylvolle woonstel in die hartjie van Kaapstad, met asemrowende uitsigte oor Leeukop en Tafelberg. Ideaal vir 'n paartjie, sakereisiger of solo-ontdekkingsreisiger, kombineer dit gemak met 'n sentrale ligging.
Die ateljee bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die leefarea beskik oor 'n sitkamer met 'n slim-TV en gemaklike sitplek, terwyl die volledig toegeruste kombuis 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, broodrooster en koffiemasjien insluit.
Gaste kan gratis WiFi en veilige parkering op die perseel geniet. Gerieflik geleë binne die Gardens Winkelsentrum, sal gaste winkels, kafees en daaglikse noodsaaklikhede net onder vind, terwyl modieuse restaurante en kroeë net 'n kort entjie weg is.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Buitekant Street, Gardens, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Buitekant Street, Gardens, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang