Studio@1282
Kry 15% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Jun 2024 tot 16 Jun 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cunningham-laan 1282, Waverly, Pretoria, 0135, Gauteng
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Studio@1282 is 'n knus ateljee-eenheid met 'n privaat ingang in Waverly, Pretoria.
Die verblyf het sonkrag en word dus nie deur kragonderbrekings of beurtkrag geraak nie.
Hierdie ateljee bied slaapplek aan 2 gaste en spog met 'n lugtige oopplan-slaaparea met 'n koningingrootte-bed, oorgenoeg kasspasie en 'n dakwaaier. Die en suite-badkamer het 'n groot stort, 'n toilet en 'n wasbak.
Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is. Sakereisigers sal die werksarea, gerieflike leefarea met gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met Netflix en YouTube waardeer. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Verder bied Studio@1282 se ligging maklike toegang tot groot vervoerroetes soos die N1, hospitale en die Universiteit van Pretoria en is dus ideaal vir reisigers wat op soek is na gemak en gerief.
Verantwoordelike troeteldiereienaars en hul honde is welkom. Die verblyf is honde-vriendelik mits dit vooraf so gereël is vir maksimum 2 klein hondjies. Geen reëling, geen hond. Let asb. dat 'n troeteldierfooi gehef sal word.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Cunningham-laan 1282, Waverly, Pretoria, 0135, Gauteng
- Gaste dink Studio@1282 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pretoria Pretoria-Oos Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cunningham-laan 1282, Waverly, Pretoria, 0135, Gauteng