Stylish Comfort at The Duke
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Heerengracht Street, The Duke, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 512 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hierdie stylvolle en nuut gemeubileerde woonstel is in die hartjie van Kaapstad se middestad geleë en bied die perfekte verblyf vir onafhanklike reisigers. Gaste sal maklike toegang tot top-eetplekke, kulturele besienswaardighede en lewendige naglewe geniet.
Die woonstel is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë eetkamertafel met stoele. Dit strek tot die sitkamer met gemaklike sitplek.
Die gebou bied 24-uur-sekuriteit vir gemoedsrus, met hoëspoed-internet vir ekstra gerief. Gaste kan ook toegang geniet tot 'n gemeenskaplike area op die dak met 'n swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Soughted Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 40
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 5 Heerengracht Street, The Duke, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Heerengracht Street, The Duke, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang