Stylish Loft Victoria 112
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 123 Prestwich Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Stylvolle Loft Victoria 112 is 'n knus selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige woonstelgebou in die hartjie van De Waterkant, Kaapstad. Dit is 'n goeie opsie vir beide sakereisigers en vakansiegangers, aangesien hierdie eiendom sentraal is tot al Kaapstad se gunstelingbestemmings.
Hierdie solder bied gemaklik slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en bestaan uit 'n slaapkamer met 'n badkamer. Die slaapkamer bo is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis is 'n eetkamertafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV.
Die ligging van hierdie gebou is binne loopafstand van 'n winkelsentrum en ook net 'n kort entjie van die V&A Waterfront sowel as talle restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Damion Geverifieer
Eiendomme 46
Resensies 51
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 123 Prestwich Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
123 Prestwich Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang