Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sue Casa 12

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard 78, Sue Casa 12, Manaba-strand, Uvongo, 4262, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Sue Casa 12 is 'n selfsorgwoonstel naby Manaba-strand in Margate. Dit spog met 'n uitsig oor die see, en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat 'n wegbreek by die see soek.

Die woonstel op die derde verdieping bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Daar is ook 2 slaapbanke in die leefarea. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad en stort, asook 'n aparte gastetoilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met DStv en 'n klanksisteem. Die woonstel bied toegang tot 'n balkon met 'n sitarea en gasbraaigeriewe. Gaste het toegang tot gedeelde braaigeriewe en parkeerplek in die toesluitmotorhuis. Die kompleks is met palissade omheining met afstandbeheer-toegang beveilig.

Die kompleks is oorkant 'n visvangplek, en naby 'n getypoel waar kinders lekker kan snorkel. Die area spog met asemrowende strande waar gaste kan ontspan of aktiwiteite geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Sue Casa 12 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Sue Casa 12
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ansunette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 4

Ligging

  • Lilliecrona Boulevard 78, Sue Casa 12, Manaba-strand, Uvongo, 4262, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sue Casa 12 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard 78, Sue Casa 12, Manaba-strand, Uvongo, 4262, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbec8432873218251e66971affa549cf6a090b8b3ae570b6b7c1a0e5995c5799b898b44ce7c199af99244a9f9f60c9a8cfccb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 78 Lilliecrona Boulevard Sue Casa 12 4262 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.852740863367 30.382873642293
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem