Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sue casa 10

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Fensham Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Sue casa 10
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Victor G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor G
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Net die trappe was negatief vir ons ou mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sue casa 10 se terugvoer

Bly jy het lekker gebly. Groete
Die Fenshams

Sue casa 10
Glaphre D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glaphre D
Gesin met klein kinders

Absolutely amazing. The place is awesome!

The stay was awesome! Amazing view, customer service excellent, cleanliness 100%. It was awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sue casa 10 se terugvoer

Thank you for this review. We are so glad you enjoyed your stay. Hope to see you again.

Sue casa 10
Louwrie N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrie N
Gesin met klein kinders

Die uitsig maak dat mens vir altyd daar sal wil bly.

Ons het vreeslik lekker gebly, net jammer die skuifdeur het nie gewerk nie. Wonderlike uitsig en woonstel het alles wat nodig is. Lucien strand en winkels is binne stap afstand.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sue casa 10 se terugvoer

Dankie vir u terugvoer. Die lang naweek het dit moeilik gemaak om die wieletjies van die skuifdeur te vervang. Dit is vanoggend vervang. Jammer daaroor.

Ons is bly dat jul jul tyd geniet het.

Vriendelike groete,
Fensham familie

Sue casa 10
Nicolet H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolet H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Ons het vreeslik lekker gebly by Sue Casa 10, alles was mooi gereël en deurgee. Die plekkie is netjies en die wasmasjien, droër en skottelgoedwasser maak die vakansie soveel meer gemakliker! Beautiful see-uitsig en naby aan alle lekker restaurante. Ons het ook ons sleuteldeposito terug ontvang en het geen probleme hiermee gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sue casa 10 se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons waardeer dit baie. Ons is bly jou wegbreek was lekker.

Die Fenshams

Sue casa 10
Farnaaz M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Farnaaz M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely wonderful.

Beautiful view and very comfortable. Very clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sue casa 10 se terugvoer

Thank you for your review.
We are happy that you enjoyed your stay.

Regards
Fensham family

Sue casa 10
Carien V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien V
Gesin met klein kinders

Mooi see uit sig.

Ja, ons het baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sue casa 10 se terugvoer

Ons is bly julle het dit geniet. Dankie vir die terugvoering. Groete, Fensham familie.

Sue casa 10
Heilet V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heilet V

Lekker.

Het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sue casa 10 se terugvoer

Ons is bly julle het dit geniet. Dankie vir die resensie.

Groete
Fensham-familie

Sue casa 10
Sonja B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B
Gesin met tieners

Wonderlik.

Ons het baie lekker gebly. Die plekkie het die beste see-uitsig. Eenheid was skoon, netjies en baie verwelkomend. Ek sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sue casa 10 se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie.

Ons is baie bly jy het die wegbreek geniet.

Vriendelike groete
Fensham familie

Sue casa 10
Kobus T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus T
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Baie lekker gebly vir die week wat ons daar was. Loop afstand van die Strand af. Die eienaar het alles reggestel wat fout was in die eenheid en bevestig dat dit binne Desember reggemaak sou word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sue casa 10 se terugvoer

Ons is bly julle het julle vakansie geniet. Dankie vir die resensie. Ons waardeer dit baie.

Fensham familie

Sue casa 10
Wilber V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilber V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig is asemrowend.

Ons het baie lekker gebly, Margate self, is ongelukkig nie meer wat dit was nie. Maar binne Sue Casa 10 was ons altyd gelukkig. Die uitsig maak alles die moeite werd, dit is asemrowend van die oomblik wat jy by die voordeur instap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sue casa 10 se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is baie bly jy het jou wegbreek geniet.

Vriendelike groete,
Fensham familie

Sue casa 10
Qinisela R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Qinisela R
Saam met vriende

Beside of not having an iron, we had a perfect stay.

I wish they could provide an iron, that was the problem we faced. Other than that, everything was perfect. The owner was so kind and the place was so beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sue casa 10 se terugvoer

Thank you so much for this review. We are glad you enjoyed the stay.
Regards
Fensham family

Sue casa 10
Johan D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met vriende

Pragtige uitsig. Netjies.

Die woonstel is goed toegerus, maar die dubbelbeddens is van swak gehalte en raas vreeslik. As julle die beddens vervang, kom ek weer. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sue casa 10 se terugvoer

Goeie dag, baie dankie vir u terugvoer. Ons waardeer dit.

Vriendelike groete
Fensham familie

Sue casa 10
Thelma G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Die potte is nie goeie kwaliteit nie en is baie basies, maar die uitsig maak vir seker op.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sue casa 10 se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer. Wees verseker ons sal dadelik aandag gee aan die potte.

Ons is bly u het u verblyf geniet.

Vriendelike groete
Fensham familie

Sue casa 10
Terence H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Terence H
Gesin met tieners

Gemaklik en rustig.

Mooi aansig van die see - reg by die Manaba Blouvlagstrand geleë (loopafstand) - eenheid was netjies en skoon. Kombuis is goed ingerig en kan lekker bly hier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sue casa 10 se terugvoer

Baie dankie vir u resensie. Ons waardeer dit. Ons is bly u het dit geniet.
Vriendelike groete
Fensham familie

Sue casa 10
Vanaf R630
R630 R567
per nag (plek vir 6)
Vanaf R630
R630 R567
per nag (plek vir 6)
Vanaf R630
R630 R567
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Sue casa 10, Lilliecrona Boulevard 78, Manaba, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd70d225cd680e73e6e3476a7bb15f9d36eab018fdde8ca6cee48e44750f0f4fd614775e071081745bd2cc4ee2248d4abb10a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R630 nouVanaf R567 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 Sue casa 10 Lilliecrona boulevard 78 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 09:00 -30.8528308 30.3831863
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem