Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sugar Beach 2B

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 222

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 7 resensies vir Sugar Beach 2B
Netheid
4.0/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
4.1/5
Ivan P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ivan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing and enjoyable.

Nice location and unit well equipped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caunell S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caunell S
Saam met vriende

Would come back again.

Lovely accommodation. The apartment didn't have a nice smell when we arrived. We had to use air freshener to get a decent smell. It had an unpleasant pet odour. The WiFi password did not work at all for the entire weekend. Otherwise everything else was awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sugar Beach 2B se terugvoer

We do apologise about the smell and the Wi-Fi but it has been sorted out.

Sugar Beach 2B
Thelma V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die lekkerste kuier ooit.

Woonstel is pragtig, met fantastiese uitsig. Regtig 'n plek wat ek sal aanbeveel vir iemand wat 'n wegbreek nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koogan N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Koogan N
Gesin met klein kinders

Beautiful place.

The only problem is that the floor gets wet due to the aircon down stairs and is dangerous for kids and older people. They should put a rug that is no slip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige see-uitsig.

Ons het my ouers saamgevat op vakansie. Die woonstel is skoon en netjies. Ons het baie tyd op die groot stoep deurgebring. Die uitsig is fantasties, die see, die mense in die straat, die rotse en selfs nou en dan 'n apie wat kom kuier. Die woonstel is ruim genoeg gewees. Die lugreëling was 'n seën in die warm Durban-somertyd. Daar is 'n dubbelmotorhuis waar ons kar en sleepwaentjie veilig kon staan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico B
Saam met vriende

Was rerig baie lekker, baie mooi en netjiese woonstel, alles wat jy nodig het is daar.

Baie mooi ruim woonstel, alles wat jy nodig het en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benita I - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Benita I

Nagmerrie.

Ons het as 'n familie in 3 van die eenhede in Sugar Beach gebly vir my Moeder se 72ste verjaarsdag. Niemand het voor die tyd aan ons gesê dat hulle besig is met instandhoudingswerk by die gebou nie. Van vroeg in die oggende was daar 'n gekappery en rumoer, met stukke bourommel wat sommer van bo die "scaffolding" na benede val. Verder het die hysbak gebreek - en om alles te kroon het die trappe ook vol "scaffolding" gestaan. Nodeloos om te sê was dit met groot moeite wat ons tot bo by ons woonstel moes kom met die kinders se stootwaentjies en nog erger - my arme bejaarde ouers wat deur die "scaffolding" moes sukkel trappe op en trappe af. Die regte ding wat Sugar Beach moes doen is om besprekings te sluit vir die tydperk wat instandhouding gedoen word. Dit is gevaarlik en bitter steurend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sugar Beach 2B se terugvoer

Wat gebeur het gedurende julle verblyf is onaanvaarbaar. Ons was ingelig dat die verfwerk buite op die gebou klaar sou wees voor julle aankoms. Ons was ongelukkig nie bewus dat die hysbak gedurende julle verblyf buite werking was nie.
Ons was rerig onder die indruk dat alles goed was toe ons 'n goeie afslag aangebied het.
Ons vra groot onverskoning en verstaan jou frustrasie.

Sugar Beach 2B
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 29, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAF7cjq3vhhz707TrqZ4DAK3btaii6Unmd4qExybCc4SNcOQiG9p?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 29 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.66557043605 31.121850348549
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem