Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sugar Beach 4A

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 222

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 4 resensies vir Sugar Beach 4A
Netheid
4.0/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.8/5
Don G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Don G
Saam met vriende

It was everything we expected and got. Located right on the beach.

View of the ocean was fantastic. Spacious living and dining area. Will definitely recommend this to my friends and will return in the near future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris G
Gesin met klein kinders

Prag uitsig met 'n lieflike swemstrand vir klein kindertjies.

Baie oulike plek. Die hele tyd geworry oor die kleintjies wat iets gaan vuil maak, want die beddegoed is alles wit en mooi en die banke so romerige ligte seesandbruin kleur. Die stort se volume van water spuit is fantasties, regtig 2 lekker showers. Volledig toegerus. Alles wat jy wil he. Regtig 'n lieflike uitsig. Het ure daar gesit. Vat 'n verkyker saam. Die plek was skoon met aankoms en is 2 keer in 5 dae skoon gemaak (skottelgoed was, en beddens opmaak en aan die kant maak). Het Maandag aangekom. Is Woensdag en Vrydag skoongemaak. Oulike parkeer-area vir 2 voertuie. Toyota-bakkie het net-net in gepas. Dankie tog vir die lift, baie gerieflik, beter as trappe klim. Ek kan nie aan enige iets regtig sleg dink nie. Dit is maar 'n stil plekkie met nie baie restaurante nie, maar dit wat daar is, is genoeg en oulik. Dit was lekker en gerieflik. Dis 'n stewige bedrag om te betaal, maar ek dink in alle eerlikheid dis die beste woonstel in Umdloti.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sugar Beach 4A se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet en sien uit daarna om julle weer in die toekoms te huisves.

Sugar Beach 4A
Stephanie V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie V
Gesin met tieners

Sal die plekkie wou koop as dit in die mark sou wees.

Gasbraaier werk nie voldoende nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benita I - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Benita I
Gesin met klein kinders

Nagmerrie.

Ons het as 'n familie in 3 van die eenhede in Sugar Beach gebly vir my Moeder se 72ste verjaarsdag. Niemand het voor die tyd aan ons gesê dat hulle besig is met instandhoudingswerk by die gebou nie. Van vroeg in die oggende was daar 'n gekappery en rumoer, met stukke bourommel wat sommer van bo die "scaffolding" na benede val. Verder het die hysbak gebreek - en om alles te kroon het die trappe ook vol "scaffolding" gestaan. Nodeloos om te sê was dit met groot moeite wat ons tot bo by ons woonstel moes kom met die kinders se stootwaentjies en nog erger - my arme bejaarde ouers wat deur die "scaffolding" moes sukkel trappe op en trappe af. Die regte ding wat Sugar Beach moes doen is om besprekings te sluit vir die tydperk wat instandhouding gedoen word. Dit is gevaarlik en bitter steurend. Die werkers het reg teenaan ons kamervensters gewerk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sugar Beach 4A se terugvoer

Wat gebeur het gedurende julle verblyf is onaanvaarbaar. Ons was ingelig dat die verfwerk buite op die gebou klaar sou wees voor julle aankoms. Ons was ongelukkig nie bewus dat die hysbak gedurende julle verblyf buite werking was nie.

Ons was rerig onder die indruk dat alles goed was toe ons 'n goeie afslag aangebied het.

Ons vra groot onverskoning en verstaan jou frustrasie.

Sugar Beach 4A
Vanaf R2 950
R2 950 R2 655
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 950
R2 950 R2 655
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 950
R2 950 R2 655
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 4, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9d191f909a2db80992555487881f6692a4fe80a96e7c381b91fea816e9d4f83d5a9a2e315e82df974c885c906dfa17d38ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 950 nouVanaf R2 655 per nag (plek vir 6) 4 5 1 4 29 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.665524398726 31.121621944985
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem