Sugarbird Manor

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Welkom by Sugarbird Manor. Ons pragtige gastehuis is in die skilderagtige Devonvallei net 7 km buite Stellenbosch geleë. Sugarbird Manor bied uitgebreide uitsigte oor wingerde en die vallei na Simonsberg, Stellenbosch en Helderberg.

Ons 9 kamers en 4 selfsorgkothuise het elegante afwerkings. Al die kamers is ingerig met lugversorging, haardroërs, komplimentêre badkamerbenodigdhede en gratis WiFi. Ons gastehuis is toeganklik vir diegene met fisiese gestremdhede en een van ons kamers is rolstoelvriendelik.

Koel af in ons randvloeiswembad, of gaan stap in die protea-blommevelde en wingerde, verken die omliggende wynplase of speel 'n rondte gholf by een van die nabygeleë bane.

Geniet die prentjiemooi wingerduitsigte, en stap in die tuine by Simonsberg, Stellenbosch en Helderberg.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Internet
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sugarbird Manor gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 768 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za